More manne met die jagplase. (in RSA)
Die man hier onder soek jagplek vir 5 jagters en blyplek vir 20 mense. Is daar dalk iemand wat belangstel in so 'n groep? Ek ken nie die mense nie, slegs die persoon wat hom na my toe aanbeveel het omrede ek baie jag, Sy kontakbesonderhede is onderaan.
Groetnis,
ss
Dear Sarel,
Kindly assist me with accommodation for 20 people. Hunting trip from 31 May to 2nd of June 2012. We have 5 hunters and the rest are non-hunters. I also need Professional hunter (PH). Please also provide 2012 pricelist for species. We need to estimate the budget for this trip. I need this quotation by the latest today the 23 March 2012.
Regards
Meshack Letlape
Supply Chain Management
Finance and Administration Division
National Agricultural Marketing Council
Tel: +27 (12) 341 1115
Direct: +27 (12) 400 9750
Fax: +27 (12) 341 1811
Cell: +27 82 767 5708
e-mail: meshack@namc.co.za
Groep van 20 mense (5 jagters)
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Groep van 20 mense (5 jagters)
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Groep van 20 mense (5 jagters)
SSS
Dankie dat jy aan die forum manne dink ek het Wouter se besonderhede vir hom deur gestuur Geelhoudsafaris
Dankie dat jy aan die forum manne dink ek het Wouter se besonderhede vir hom deur gestuur Geelhoudsafaris


-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Groep van 20 mense (5 jagters)
Ons ios mos daarvoor op hierdie goeie Forum. Iewers moet die manne tog kan regkom.
Groetnis
ss
Groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Groep van 20 mense (5 jagters)
SSS, Wil jou net komplimenteer op jou avatar. Die familie lyk baie gelukkig en lief vir mekaar!!

-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Groep van 20 mense (5 jagters)
Baie dankie Grumpiem Ja ek is baie lief v die mannetjies. Die jongste skryf die nawee op my kaartie dat hy sal lief bly vir my al word ek hoe oud! Dit was my halfway merk die naweek.
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Groep van 20 mense (5 jagters)
Baie geluk, hoop daar's nog baie !sss308 wrote: Baie dankie Grumpiem Ja ek is baie lief v die mannetjies. Die jongste skryf die nawee op my kaartie dat hy sal lief bly vir my al word ek hoe oud! Dit was my halfway merk die naweek.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Groep van 20 mense (5 jagters)
Baie geluk en hoop daar is nog 3 keer soveel!! Mag GOD jou ryklik seen en mag jy nog wonderlike jare he met jou familie.!!!!!!!!!!

-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Groep van 20 mense (5 jagters)
Baie dankie vir die goeie wense manne.
Ek moet die jaar meer tyd maak dat vroulief en die mannetjies self meer jag.
Groetnis
Ek moet die jaar meer tyd maak dat vroulief en die mannetjies self meer jag.
Groetnis
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75