Huntex 2026
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Huntex 2026
Anyone going to Huntex this year?
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: Huntex 2026
Bought a ticket yesterday - haven't been for a few years. I was pleased/impressed that they've made the tickets valid for any (single) day. The only downside might be excessive crowds on one day but it makes it more palatable for most of us to buy a ticket without having to commit on a specific day.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Huntex 2026
Dink die jaar sal ek maar by die huis bly en al die China messe en braai spice n mis gee.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Huntex 2026
Ons stal uit in Saal 5, no.517 en glo dit gaan 'n lekker skou vir almal wees!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Huntex 2026
Sal n draai Saterdag maak.
Geno wrote: Tue Apr 21, 2026 10:51 am Ons stal uit in Saal 5, no.517 en glo dit gaan 'n lekker skou vir almal wees!
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Re: Huntex 2026
Gaan Saterdag draai gaan maak en gelukkig lyk dit my meeste plekke wat ek wil by draai is darm in saal 5
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Huntex 2026
Brandstof, parkering en toegangsgeld alleen is al deesdae 'n aardige bedraggie. Ek dink bywoning gaan hierdie jaar nog laer wees.
En dan het Safari & Outdoor mos elke jaar ook hul eie "spesiale aanbiedinge" in dieselfde periode.
En dan het Safari & Outdoor mos elke jaar ook hul eie "spesiale aanbiedinge" in dieselfde periode.
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Huntex 2026
So wie hier het ook met die anti jag aktiviste tannies by Huntex gesels? Die een het sommer heel ongeskuk geraak toe ek uit die goedheid van my hart vir haar n pakkie biltong aangebied.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Huntex 2026
En toe is daar 'n begrafnis ... 
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Huntex 2026
Huntex was gister ongemaklik besig. Ek is bly die uitstallers kry soveel ondersteuning. Dieselfde mense is nogsteeds daar, die voertuigsitplek covers stalletjie speel nogsteeds hulle musiek te hard, die neute is nogsteeds warm en dit bly nogsteeds lekker. Net besig.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Huntex 2026
Die een ding wat ek jammer is ek gemis hetLapua wrote: Mon Apr 27, 2026 5:21 am So wie hier het ook met die anti jag aktiviste tannies by Huntex gesels? Die een het sommer heel ongeskuk geraak toe ek uit die goedheid van my hart vir haar n pakkie biltong aangebied.![]()
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
BunduRic
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Aug 24, 2025 5:19 pm
Re: Huntex 2026
Nee, die bywonign was definitief nie later nie, was vrydag en sondag daar wees en altwee dae was dit stampvol.
win270 wrote: Wed Apr 22, 2026 1:17 pm Brandstof, parkering en toegangsgeld alleen is al deesdae 'n aardige bedraggie. Ek dink bywoning gaan hierdie jaar nog laer wees.
En dan het Safari & Outdoor mos elke jaar ook hul eie "spesiale aanbiedinge" in dieselfde periode.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Huntex 2026
lekker besig, nogal baie Chinese stalletjies, paar nuwe besighede wat goed is, groter (maw meer sale), meer van die jag, bewaring ens organisasies... en dan, Safari Outdoor biokot steeds, maar hul eienaars, OIH, het maar net SO opgesplit en elke ander besigheid apart gestuur...
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Huntex 2026
En daar was vrek baie van daai!Capt. Yoda wrote: Tue Apr 21, 2026 9:11 am Dink die jaar sal ek maar by die huis bly en al die China messe en braai spice n mis gee.
Was Saterdag daar en dit was stampvol.
Ek weet nie of dit die effort werd is nie. Daar is nie juis bargains nie en meeste uitstallers was maar dieselfde as die vorige jaar. Hier en daar iets nuut.
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Re: Huntex 2026
Ek en my Oom was vroeg saterdag in en het in saal 4 en 5 begin dit was heel rustig gewees maar hier by 11uur toe begin dit 'n vertrapping word kan nie by stalletjies uitkom nie so ons het 12uur tou op gegee na so paar minute in saal 2, is maar same old same old met die chinese messe en braai spice maar dit lyk darm hulle het probeer hulle in dieselfde saal hou soveel as moontlik. so hier en daar 'n goeie prys op dinge gesien maar as jy jou pryse ken is meeste van daardie ouens met 20%-30% duurder en dan adverteer hulle 10% afslag
sal volgende jaar weer gaan net vir die Natshoot aktiwiteit op my profiel en weer so kort rukkie rond hang tot dit besig raak
sal volgende jaar weer gaan net vir die Natshoot aktiwiteit op my profiel en weer so kort rukkie rond hang tot dit besig raak
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Huntex 2026
Ons was Saterdag daar, was besig en soos altyd baie lekker om vir die forum manne hallo te gaan sê.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Huntex 2026
Ek moet sê die Chinese messe het ek net in een saal gesien en hulle was almal langsmekaar geplaas. Dit het my so 30 sekondes gevat om net verby hulle te stap en aan te gaan om na die ander uitstallers te kyk. Scroll verby