Huntex 2026

Post Reply
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Huntex 2026

Post by Thunderhead »

Anyone going to Huntex this year?
Desperatezulu
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm

Re: Huntex 2026

Post by Desperatezulu »

Bought a ticket yesterday - haven't been for a few years. I was pleased/impressed that they've made the tickets valid for any (single) day. The only downside might be excessive crowds on one day but it makes it more palatable for most of us to buy a ticket without having to commit on a specific day.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Huntex 2026

Post by Capt. Yoda »

Dink die jaar sal ek maar by die huis bly en al die China messe en braai spice n mis gee.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13646
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Huntex 2026

Post by Geno »

Ons stal uit in Saal 5, no.517 en glo dit gaan 'n lekker skou vir almal wees!
Goed, beter, 6millimeter!
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Huntex 2026

Post by Thunderhead »

Sal n draai Saterdag maak.
Geno wrote: Tue Apr 21, 2026 10:51 am Ons stal uit in Saal 5, no.517 en glo dit gaan 'n lekker skou vir almal wees!
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Huntex 2026

Post by Dehan.Rheeder »

Gaan Saterdag draai gaan maak en gelukkig lyk dit my meeste plekke wat ek wil by draai is darm in saal 5
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Huntex 2026

Post by win270 »

Brandstof, parkering en toegangsgeld alleen is al deesdae 'n aardige bedraggie. Ek dink bywoning gaan hierdie jaar nog laer wees.

En dan het Safari & Outdoor mos elke jaar ook hul eie "spesiale aanbiedinge" in dieselfde periode.
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Huntex 2026

Post by Lapua »

So wie hier het ook met die anti jag aktiviste tannies by Huntex gesels? Die een het sommer heel ongeskuk geraak toe ek uit die goedheid van my hart vir haar n pakkie biltong aangebied.😁
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2157
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Huntex 2026

Post by Ds J »

En toe is daar 'n begrafnis ... ;)
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Huntex 2026

Post by toxicsox »

Huntex was gister ongemaklik besig. Ek is bly die uitstallers kry soveel ondersteuning. Dieselfde mense is nogsteeds daar, die voertuigsitplek covers stalletjie speel nogsteeds hulle musiek te hard, die neute is nogsteeds warm en dit bly nogsteeds lekker. Net besig.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Huntex 2026

Post by Capt. Yoda »

Lapua wrote: Mon Apr 27, 2026 5:21 am So wie hier het ook met die anti jag aktiviste tannies by Huntex gesels? Die een het sommer heel ongeskuk geraak toe ek uit die goedheid van my hart vir haar n pakkie biltong aangebied.😁
Die een ding wat ek jammer is ek gemis het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
BunduRic
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sun Aug 24, 2025 5:19 pm

Re: Huntex 2026

Post by BunduRic »

Nee, die bywonign was definitief nie later nie, was vrydag en sondag daar wees en altwee dae was dit stampvol.
win270 wrote: Wed Apr 22, 2026 1:17 pm Brandstof, parkering en toegangsgeld alleen is al deesdae 'n aardige bedraggie. Ek dink bywoning gaan hierdie jaar nog laer wees.

En dan het Safari & Outdoor mos elke jaar ook hul eie "spesiale aanbiedinge" in dieselfde periode.
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: Huntex 2026

Post by saswart »

lekker besig, nogal baie Chinese stalletjies, paar nuwe besighede wat goed is, groter (maw meer sale), meer van die jag, bewaring ens organisasies... en dan, Safari Outdoor biokot steeds, maar hul eienaars, OIH, het maar net SO opgesplit en elke ander besigheid apart gestuur...
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: Huntex 2026

Post by DeVilliers »

Capt. Yoda wrote: Tue Apr 21, 2026 9:11 am Dink die jaar sal ek maar by die huis bly en al die China messe en braai spice n mis gee.
En daar was vrek baie van daai!

Was Saterdag daar en dit was stampvol.
Ek weet nie of dit die effort werd is nie. Daar is nie juis bargains nie en meeste uitstallers was maar dieselfde as die vorige jaar. Hier en daar iets nuut.
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Huntex 2026

Post by Dehan.Rheeder »

Ek en my Oom was vroeg saterdag in en het in saal 4 en 5 begin dit was heel rustig gewees maar hier by 11uur toe begin dit 'n vertrapping word kan nie by stalletjies uitkom nie so ons het 12uur tou op gegee na so paar minute in saal 2, is maar same old same old met die chinese messe en braai spice maar dit lyk darm hulle het probeer hulle in dieselfde saal hou soveel as moontlik. so hier en daar 'n goeie prys op dinge gesien maar as jy jou pryse ken is meeste van daardie ouens met 20%-30% duurder en dan adverteer hulle 10% afslag

sal volgende jaar weer gaan net vir die Natshoot aktiwiteit op my profiel en weer so kort rukkie rond hang tot dit besig raak
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Huntex 2026

Post by henried »

Ons was Saterdag daar, was besig en soos altyd baie lekker om vir die forum manne hallo te gaan sê.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Huntex 2026

Post by toxicsox »

Ek moet sê die Chinese messe het ek net in een saal gesien en hulle was almal langsmekaar geplaas. Dit het my so 30 sekondes gevat om net verby hulle te stap en aan te gaan om na die ander uitstallers te kyk. Scroll verby😁
Post Reply