Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag

Post by JPS »

Soos per opskrif ek het MDT Oryx chassis te koop vir Tikka T3 of T3x ( Tikka CTR sal nie pas nie)

Olive drab kleur

R6500 posgeld vir die koper.

Kontak my op watsapp vir fotos.

084 agt nul twee 5164
Groete
Jan
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag

Post by Arnold »

Ek ken nie die CTR so goed nie maar is dit nie maar dieselfde aksie nie? Die magesyn sal dalk nie werk nie maar die gewone magesyn word elkgeval mos met 'n AICS tipe vervang in die setup?
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag

Post by Apie »

Die CTR se bottom metal(dus kolf cut out) en magasyn verskil maar die aksie is presies dieselfde


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag

Post by Arnold »

Apie wrote:Die CTR se bottom metal(dus kolf cut out) en magasyn verskil maar die aksie is presies dieselfde


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit is hoe ek dit ook het. So as die bottom metal basies vervang word deur die chassis sal die CTR ook werk. Die CTR sal dus in n gewone T3x kolf ook pas maar jy moet die T3x se bottme metal en magesyn gebruik.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag

Post by JPS »

Nie seker nie Arnold,
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag

Post by JPS »

Kolf is verkoop.
Post Reply