Soos per opskrif ek het MDT Oryx chassis te koop vir Tikka T3 of T3x ( Tikka CTR sal nie pas nie)
Olive drab kleur
R6500 posgeld vir die koper.
Kontak my op watsapp vir fotos.
084 agt nul twee 5164
Groete
Jan
Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag
Ek ken nie die CTR so goed nie maar is dit nie maar dieselfde aksie nie? Die magesyn sal dalk nie werk nie maar die gewone magesyn word elkgeval mos met 'n AICS tipe vervang in die setup?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag
Die CTR se bottom metal(dus kolf cut out) en magasyn verskil maar die aksie is presies dieselfde
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag
Dit is hoe ek dit ook het. So as die bottom metal basies vervang word deur die chassis sal die CTR ook werk. Die CTR sal dus in n gewone T3x kolf ook pas maar jy moet die T3x se bottme metal en magesyn gebruik.Apie wrote:Die CTR se bottom metal(dus kolf cut out) en magasyn verskil maar die aksie is presies dieselfde
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag
Nie seker nie Arnold,
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Tikka T3 /T3X MDT oryx kolf met SA mag
Kolf is verkoop.

