2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Die tyd het weer aangebreek vir die JARACAL lede en ander jakkals jagters om in aanmerking te kom vir 'n "BUSHPIG HUNTING AND SHOOTING CHAIR". Die van julle wat wel al 'n jakkals jag kursus bygewoon het sou geleer het dat  die skietstoel 'n kardinale deel uit maak van die probleem dier jagter se jag uitrusting.

Ek stel weereens 'n skietstoel of 3 beskikbaar vir hierdie jaar se kompetisie. Die kompetisie begin amptelik vandag (25 Feb 2012) en duur tot en met Saterdag 31 Maart 2012, waarna ek die datum sal aankondig wanneer ons die kaartjie trekking gaan hou om die wenners vas te stel.

Om julle net weer te herhinner wat die hoof prys behels plaas ek die volgende foto's:

1. 2012 kompetisie stoel(e)

[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... STOEL2.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... STOEL3.jpg[/img]

2. Skietstoel gemonteer agter op jag voertuig en gereed vir aksie

[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... ville2.jpg[/img]

3. Skietstoel plat gevou op voertuig

[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... C02674.jpg[/img]

4. "THE BUSHPIG HUNTING AND SHOOTING CHAIR" dra by tot die probleem dier jagter se sukses

[img width=560 height=313]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... eskiet.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... C11445.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... 112010.jpg[/img]



5. 150kg se pure jakkals jag passie in die stoel - Jacques jy is die ofisieele "mascot"  ;)

[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... /JAKES.jpg[/img]

Ander pryse buiten die hoof prys, sluit die volgende in:
1. Elke deelnemer kwalifiseer automaties vir 'n "BUSHPIG HUNTING AND SHOOTING CHAIR" keps en leer sleutelhouer.
2. As ons 90 + kaartjies verkoop is daar 3 skietstoele wat gaan baas kry.
3. Die deelnemers wat 4 en meer kaartjies koop kry elk 'n veld  toe knoop hemp met geborduurde Jaracal logo op linker bors en "BUSHPIG HUNTING AND SHOOTING CHAIR" logo op regter bors.
4. Die deelnemer wat die meeste kaartjies koop kom in aanmerking vir 'n 170mm lightforce lig(rifle mounted) of splinternuwe foxpro spitfire (sy/haar keuse natuurlik)
5. Die deelnemer wat die minste kaartjies koop kry 'n rol (single ply) toilet pappier. Op hierdie stadium is daar 1598 lede op die forum so die wat glad nie deel neem nie kry elkeen 'n rolletjie JARACAL toilet pappier. Natuurlik moet dit self by my kom afhaal vir 'n JARACAL handruk ens...

Kompetisie reels:
1. Deelnemers koop kompetisie kaartjies teen R250 per kaartjie - daar is geen beperking op die hoeveelheid kaartjies per deelnemer nie.
2. 10% van die totale kompetisie opbrengs word geskenk aan die JARACAL fonds rekening.
3. Kaartjie gelde moet oor betaal word in die volgende rekening:

F.P. SENEKAL
STANDARD BANK CHEQUE REK# 221138889
TAK = VANDERBIJLPARK

4. Kompetisie begin Saterdag 25/2/2012 en sluit op Saterdag 31/3/2012
5. Kaartjie trekking om wenners te bepaal vind "live" hier op die forum plaas en die datum vir die trekking sal aangekondig word na 31/3/2012.


Sterkte mense, geniet hom!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

BAIE BELANGRIK! Ek het vergeet om te noem dat indien julle kompetisie kaartjies koop, dat die deelnemers vir my asb. 'n PM stuur met die hoeveelheid kaartjies wat aangekoop is. Ek sal dan vir julle terug reply met julle kaartjie nommers.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by visstok »

Goeie more, vir ouens wat links skiet, gaan die stoel so verander word of moet ons dit self verander, nou nie dat ek gaan wen nie, maar mens weet nooit! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Visstok, geldige punt wat jy noem. Indien jy links skiet en jy wen, sal jy verseker 'n linker hand model kry.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by visstok »

Baie dankie. Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by grumpy »

Ek hoop jou hande is skoon vir die handdruk  ;D. En los maar die reply, ek sal 2 ply vat asb!!!!  8)

Jong, so stoel sal werk in JHB, jy is darem hoog en kan lekker die Haubase skiet as jy agter op is met die vrou wat bestuur in die stad!!!!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Grumpy?????????? Duidelik is jy nie baie gelukig oor iets nie, nie heeltemal seker wat ek gesondig het om jou so te ontstig nie. Gee my 'n lui dat ons 'n afspraak kan reel vir wanneer jy jou prys wil kom afhaal.

Groete
Freek
082 878 5208
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Wielie Waps »

Freek
My ticket is gekoop.
Lekkerste lotto wat 'n man kan speel.
Hoop nie ek kry nou 'n rol witgoud omdat ek net een kaartjie gekoop het nie.
Geroer-nie geskud nie
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Wielie, dankie vir die ondersteuning - jou kaartjie nommer is gestuur, kyk jou PM.
Hoop nie ek kry nou 'n rol witgoud omdat ek net een kaartjie gekoop het nie.


Jy mis daai een net-net... ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Manne net hin vinnige update - ys is gebreek eerste 3 deelnemers is aanboord( Suid Afrika = 2; Namibi? = 1) met 4 kaartjies wat verkoop is. Hierdie gaan baie interesant raak, begin vir my so half en half voel soos 'n toets wedstryd tusen die 2 lande... 8)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Pvdw »

My geldjie is oorbetaal 8) 8).

Nou vir die lang wag. ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Peet baie dankie vir jou ondersteuning. Dit is darrem nie so lang wag nie,27 dae van nou is die afsny datum. Sterkte!

Kyk jou PM vir kaartjie nommers.

Groete
Freek
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Francois Marais »

Freek

Ook darem my kant gebring, dankie vir die kans op n kans............

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Baie dankie vir jou deelname en betrokkenheid Franswa. Ek begin al wonder of ons nie vir jou 'n prys moet kry vir samewerking nie  8) Jy probeer elke jaar klip hard, inteendeel hier is 'n hele nes manne wat in dieselfde katagorie val  :o


Die stand van sake is soos volg:

- 9 Kaartjies verkoop tot dusver
- 7 Deelnemers (SA = 5; Namib = 2)

Aan almal wat tot dusv?r deelgeneem het, weereens baie dankie vir julle moeite en op offering. Julle het voor gevat en direk aanleiding gegee tot die suksesvolle afskop van hierdie jaar se kompetisie. Daar is nog 26 dae tot en met die sper datum en die vordering lyk baie positief.

Ek hou duim vas dat ons die wa deur die drif sal stoot/tr?k en genoeg deelnemers kry sodat ons op die ou einde van die dag meer as een hoof prys  kan uitloot.

P.S - MOENIE FOKUS VERLOOR OP DIE ANDER PRYSIES NIE...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by marno »

Right,

Kaartjie gekoop.  Waarheen stuur ek die aflewerings adres vir die stoel?

hahahahahaa  wishful thinking van my kant af daar.

Dankie vir die kans om deel te neem!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Marno kyk jou PM vir kaartjie nommer.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by marno »

Baie dankie Freek!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Bruhn
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Wed Dec 21, 2011 5:38 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Bruhn »

Freek
My kaartjie gekoop kort n stoel
Bruhn
Absence of evidence is not evidence of absence
.22 Bruno
223 Howa varminter
260 rem
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Bruhn, kyk jou PM vir kaartjie nommer.


Sterkte!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by BLOK »

Ek sal maar wag tot laaste dag, net sien hoeveel ek moet koop om 80% kans te staan om hom te wen. hahaha

Grap sommer sal seker vandag of more oorgooi.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Marc »

BLOK wrote: Ek sal maar wag tot laaste dag, net sien hoeveel ek moet koop om 80% kans te staan om hom te wen. hahaha
Great minds  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Marc »

Dags?

Hoe vorder die kaartjie verkope so v?r ?

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by grumpy »

Blok, ek het een van daai wit plastiek stoele, jy kan hom so stel om terug te le as jy nou bietjie moeg is ook, kan dit jou nie help nie?  ;D
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Marc, ek dink ons vorder...  sal Dinsdag weer hin update deur stuur. Op die oomblik in die veld en opvangs is swak.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by cassie_calvinia »

Freek
het geld betaal
mooi loop
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply