Ruger 10/22

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Ruger 10/22

Post by Nella »

Ruger 10/22 semi-auto rifle
- Target Hammered Bull Barrel
- Full Nordic Components conversion imported from USA
- Price: R18 000(slightly negotiable)
- Includes:
- 2x 25 round magazines
- 1x 10 round magazine
- 4 x12 scope ( sal net seker maak oor maak)
Die geweer is my seun sin en hy wil graag liewers na n groter kaliber kyk.
Ons het letterlik nog nie 200 skote met die geweer geskiet nie en die wapen is nog op die handelaar se naam.
Maar moet noem dat ons het die wapen tweede hands gekoop. Vorige eienaar emigreer en volgens hom het hy self die wapen baie min geskiet.
Toestand is soos nuut.
BY92Jr1.jpeg
Jo8tm9x.jpeg
IMG-20240313-WA0058.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Nella on Wed Apr 10, 2024 8:15 am, edited 1 time in total.
Just smile and wave boys >:D
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Ruger 10/22

Post by Nella »

IMG-20240313-WA0056.jpg
IMG-20240313-WA0055.jpg
IMG-20240313-WA0054.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys >:D
264 Win Mag
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm

Re: Ruger 10/22

Post by 264 Win Mag »

Baie lekker pakkie daai. As ek jou seun was sou ek nie verkoop het nie. Dis jammer my geldsake lyk soos Eskom se finansies anders was daai geweertjier nou myne
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Ruger 10/22

Post by Nella »

264 Win Mag wrote: Wed Apr 10, 2024 10:39 am Baie lekker pakkie daai. As ek jou seun was sou ek nie verkoop het nie. Dis jammer my geldsake lyk soos Eskom se finansies anders was daai geweertjier nou myne
Nee ek dink ook sy gat jeuk net...om daai outje te gebou het tot waar hy nou is het BAIE meer gekos as wat hy vra :confused:
Plus ek moet sê daai geweertjie is uitsonderlik akuraat...sal met gemak 10 skote plus in n gat so groot soos jou pinkie nael op 50m sit.
Maar ek verstaan ook...Ek is besig om vir my n 404 Jeffery te bou en die "big bore fever " het hom ook gevat :laugh:
Just smile and wave boys >:D
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Ruger 10/22

Post by Nella »

Naand.
Ek het lelik gejok oor die teleskoop..
IMG-20240412-WA0018.jpg
IMG-20240412-WA0019.jpg
IMG-20240412-WA0017.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys >:D
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Ruger 10/22

Post by Nella »

IMG-20240412-WA0016.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys >:D
Post Reply