Ruger 10/22 semi-auto rifle
- Target Hammered Bull Barrel
- Full Nordic Components conversion imported from USA
- Price: R18 000(slightly negotiable)
- Includes:
- 2x 25 round magazines
- 1x 10 round magazine
- 4 x12 scope ( sal net seker maak oor maak)
Die geweer is my seun sin en hy wil graag liewers na n groter kaliber kyk.
Ons het letterlik nog nie 200 skote met die geweer geskiet nie en die wapen is nog op die handelaar se naam.
Maar moet noem dat ons het die wapen tweede hands gekoop. Vorige eienaar emigreer en volgens hom het hy self die wapen baie min geskiet.
Toestand is soos nuut.
Ruger 10/22
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Ruger 10/22
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Nella on Wed Apr 10, 2024 8:15 am, edited 1 time in total.
Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Ruger 10/22
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Ruger 10/22
Baie lekker pakkie daai. As ek jou seun was sou ek nie verkoop het nie. Dis jammer my geldsake lyk soos Eskom se finansies anders was daai geweertjier nou myne
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Ruger 10/22
Nee ek dink ook sy gat jeuk net...om daai outje te gebou het tot waar hy nou is het BAIE meer gekos as wat hy vra264 Win Mag wrote: Wed Apr 10, 2024 10:39 am Baie lekker pakkie daai. As ek jou seun was sou ek nie verkoop het nie. Dis jammer my geldsake lyk soos Eskom se finansies anders was daai geweertjier nou myne
Plus ek moet sê daai geweertjie is uitsonderlik akuraat...sal met gemak 10 skote plus in n gat so groot soos jou pinkie nael op 50m sit.
Maar ek verstaan ook...Ek is besig om vir my n 404 Jeffery te bou en die "big bore fever " het hom ook gevat
Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Ruger 10/22
Naand.
Ek het lelik gejok oor die teleskoop..
Ek het lelik gejok oor die teleskoop..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Ruger 10/22
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 