DIY Bore Guide

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

DIY Bore Guide

Post by jdpretorius »

Wys asseblief bietjie julle DIY bore guides sodat ons kan tips vang.

Hier is my try....het die dop se web afgesny, toe bietjie van n chamfer gegee, en hom lekker knus in die polypropylene plumbing pyp gepas....het so 20min gevat om te doen.
Dit blyk of hy lekker werk.
20230226_104544.jpg
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: DIY Bore Guide

Post by Eight »

Baie goeie idee, meskien net n o ring kry wat om die dop se nek pas.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: DIY Bore Guide

Post by jdpretorius »

Eight wrote:Baie goeie idee, meskien net n o ring kry wat om die dop se nek pas.
Dankie 8

Ek weet nie of hy met n o-ring nog in die kamer sal pas nie, oor die dop klaar in die geweer se kamer geform het.

Ns. dit mag dalk beter werk as n ou n koper pypie binne in die dop se g@t kon vas soldeer.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: DIY Bore Guide

Post by junglejulian »

Goeie idee.onthou net as jy copper solvent gebruik gaan die lappie heeltyd blou uitkom al is die loop silverskoon.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: DIY Bore Guide

Post by jdpretorius »

junglejulian wrote:Goeie idee.onthou net as jy copper solvent gebruik gaan die lappie heeltyd blou uitkom al is die loop silverskoon.
Ja hy doen so klein bietjie. My skoonmaak 'jag' gee ook maar biejie af en stress darem te erg daaroor nie Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply