Wys asseblief bietjie julle DIY bore guides sodat ons kan tips vang.
Hier is my try....het die dop se web afgesny, toe bietjie van n chamfer gegee, en hom lekker knus in die polypropylene plumbing pyp gepas....het so 20min gevat om te doen.
Dit blyk of hy lekker werk.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
DIY Bore Guide
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
DIY Bore Guide
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: DIY Bore Guide
Baie goeie idee, meskien net n o ring kry wat om die dop se nek pas.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: DIY Bore Guide
Dankie 8Eight wrote:Baie goeie idee, meskien net n o ring kry wat om die dop se nek pas.
Ek weet nie of hy met n o-ring nog in die kamer sal pas nie, oor die dop klaar in die geweer se kamer geform het.
Ns. dit mag dalk beter werk as n ou n koper pypie binne in die dop se g@t kon vas soldeer.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: DIY Bore Guide
Goeie idee.onthou net as jy copper solvent gebruik gaan die lappie heeltyd blou uitkom al is die loop silverskoon.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: DIY Bore Guide
Ja hy doen so klein bietjie. My skoonmaak 'jag' gee ook maar biejie af en stress darem te erg daaroor niejunglejulian wrote:Goeie idee.onthou net as jy copper solvent gebruik gaan die lappie heeltyd blou uitkom al is die loop silverskoon.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
