Bek-en-klou Limpopo en KZN
-
VictorG
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am
Bek-en-klou Limpopo en KZN
Staatskoerant 10 Mei 2022 nr 46350
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN
Ek dink daar is 'n klompie wildsplase wat sleg gaan skade ly weens die feit dat hulle skielik in die vergrote areas val. Dit beteken dat enige jagte in daardie gebiede nie die vleis mag laat uitgaan buite daardie areas nie. Ek vermoed dat my jag in Augustus in die Messina omgewing is dalk in gedrang.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN
Ons jag ook Aug in die Waterberge, sal ma sien wat gebeur
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN
Hier is die nuwe gebiede:

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN
Wat verstaan julle onder karkas vervoer permit voorwaardes, spesifiek 3 en 4 hieronder?
Karkas gehang in koelkamer. Portioned is seker Boude, blaaie en rugstring/nek/ribbes? Dan in kratte of toegedraai in lappe?
Ek verstaan dry and drip free maar hoe nou met matured?
Hoe die hel gaan ons SAPS lede dit verstaan toepas?
Weet ook nie hoekom net een bok per persoon nie

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN
Kyk mooi. Dis Molemole, nie Modimolle nie.Ons jag ook Aug in die Waterberge, sal ma sien wat gebeur
Die Waterberge is heeltemal veilig/vry van Bek en Klou.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN
Weens dieselfde kommer oor onbevoegde, aanstellerige amptenare wat die reëls interpreteer soos hulle wil, het ons groep hulle jagtog in die Limpopo gebied gekanselleer. En ook oor die feit dat slegs een karkas per persoon toegelaat word.J le Roux wrote: Thu Jun 09, 2022 1:15 pm Wat verstaan julle onder karkas vervoer permit voorwaardes, spesifiek 3 en 4 hieronder?
permit kondisies.png
Karkas gehang in koelkamer. Portioned is seker Boude, blaaie en rugstring/nek/ribbes? Dan in kratte of toegedraai in lappe?
Ek verstaan dry and drip free maar hoe nou met matured?
Hoe die hel gaan ons SAPS lede dit verstaan toepas?
Weet ook nie hoekom net een bok per persoon nie![]()
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN
Ry maar op n maandag terug. Hul sal die pad vol staan op n Sondag
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN
Ja dankie Dawie, ek het gister mooi na die name en map gekyk en gesien ons is darem veiligDawie Malan wrote: Thu Jun 09, 2022 2:57 pmKyk mooi. Dis Molemole, nie Modimolle nie.Ons jag ook Aug in die Waterberge, sal ma sien wat gebeur
Die Waterberge is heeltemal veilig/vry van Bek en Klou.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.