Bek-en-klou Limpopo en KZN

Post Reply
VictorG
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 52
Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am

Bek-en-klou Limpopo en KZN

Post by VictorG »

Staatskoerant 10 Mei 2022 nr 46350
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN

Post by Johan Nel »

Ek dink daar is 'n klompie wildsplase wat sleg gaan skade ly weens die feit dat hulle skielik in die vergrote areas val. Dit beteken dat enige jagte in daardie gebiede nie die vleis mag laat uitgaan buite daardie areas nie. Ek vermoed dat my jag in Augustus in die Messina omgewing is dalk in gedrang.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13586
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN

Post by Capt. Yoda »

Ons jag ook Aug in die Waterberge, sal ma sien wat gebeur
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1491
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN

Post by Eduard Venter »

Hier is die nuwe gebiede:ImageImage

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN

Post by J le Roux »

Wat verstaan julle onder karkas vervoer permit voorwaardes, spesifiek 3 en 4 hieronder?
permit kondisies.png
Karkas gehang in koelkamer. Portioned is seker Boude, blaaie en rugstring/nek/ribbes? Dan in kratte of toegedraai in lappe?

Ek verstaan dry and drip free maar hoe nou met matured?

Hoe die hel gaan ons SAPS lede dit verstaan toepas?

Weet ook nie hoekom net een bok per persoon nie >:D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 843
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN

Post by Dawie Malan »

Ons jag ook Aug in die Waterberge, sal ma sien wat gebeur
Kyk mooi. Dis Molemole, nie Modimolle nie.

Die Waterberge is heeltemal veilig/vry van Bek en Klou.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN

Post by Johan Nel »

J le Roux wrote: Thu Jun 09, 2022 1:15 pm Wat verstaan julle onder karkas vervoer permit voorwaardes, spesifiek 3 en 4 hieronder?

permit kondisies.png

Karkas gehang in koelkamer. Portioned is seker Boude, blaaie en rugstring/nek/ribbes? Dan in kratte of toegedraai in lappe?

Ek verstaan dry and drip free maar hoe nou met matured?

Hoe die hel gaan ons SAPS lede dit verstaan toepas?

Weet ook nie hoekom net een bok per persoon nie >:D
Weens dieselfde kommer oor onbevoegde, aanstellerige amptenare wat die reëls interpreteer soos hulle wil, het ons groep hulle jagtog in die Limpopo gebied gekanselleer. En ook oor die feit dat slegs een karkas per persoon toegelaat word.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN

Post by Blink Stefaans »

Ry maar op n maandag terug. Hul sal die pad vol staan op n Sondag

Sent from my SM-A325F using Tapatalk

Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13586
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Bek-en-klou Limpopo en KZN

Post by Capt. Yoda »

Dawie Malan wrote: Thu Jun 09, 2022 2:57 pm
Ons jag ook Aug in die Waterberge, sal ma sien wat gebeur
Kyk mooi. Dis Molemole, nie Modimolle nie.

Die Waterberge is heeltemal veilig/vry van Bek en Klou.
Ja dankie Dawie, ek het gister mooi na die name en map gekyk en gesien ons is darem veilig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply