Goeie middag,
Enige person dalk vir my meer inligting ivm die volgende wapens.
BCM word in dieselfde fabriek as Sabatti vervaardig.
Ek het wapen gesien by n plaaslike handelaar.
Hy voel ook nie te bad nie.
Enige inligting sal waardeer word.
Dankie
Henk
BCM Wapens
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: BCM Wapens
Google inligting lyk asof dit 'n deeglike produk is. Is hulle net toegespits op die militere mark?
https://youtu.be/j8TrgH8MAOI
https://youtu.be/j8TrgH8MAOI
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: BCM Wapens
Daai is verkeerde BCM, BCM Europarms is sekerlik die BCM waarna verwys wordtripodmvr wrote: Mon Feb 21, 2022 5:44 pm Google inligting lyk asof dit 'n deeglike produk is. Is hulle net toegespits op die militere mark?
https://youtu.be/j8TrgH8MAOI
Mens kan nogal die ooreenskoms in die nuwe Sabatti bolt shroud sien.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: BCM Wapens
Dankie, nou op hul vleisboekbladsy gaan loer. Spaghetti is verpligtend, maar die gewere en aksies lyk voortreflik.
https://www.facebook.com/BCM.Europearms/
https://www.facebook.com/BCM.Europearms/
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


