BCM Wapens

Post Reply
HJA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 329
Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am

BCM Wapens

Post by HJA »

Goeie middag,

Enige person dalk vir my meer inligting ivm die volgende wapens.
BCM word in dieselfde fabriek as Sabatti vervaardig.
Ek het wapen gesien by n plaaslike handelaar.
Hy voel ook nie te bad nie.

Enige inligting sal waardeer word.

Dankie
Henk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: BCM Wapens

Post by tripodmvr »

Google inligting lyk asof dit 'n deeglike produk is. Is hulle net toegespits op die militere mark?

https://youtu.be/j8TrgH8MAOI
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: BCM Wapens

Post by Arnold »

tripodmvr wrote: Mon Feb 21, 2022 5:44 pm Google inligting lyk asof dit 'n deeglike produk is. Is hulle net toegespits op die militere mark?

https://youtu.be/j8TrgH8MAOI
Daai is verkeerde BCM, BCM Europarms is sekerlik die BCM waarna verwys word ;)

Mens kan nogal die ooreenskoms in die nuwe Sabatti bolt shroud sien.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: BCM Wapens

Post by tripodmvr »

Dankie, nou op hul vleisboekbladsy gaan loer. Spaghetti is verpligtend, maar die gewere en aksies lyk voortreflik.

https://www.facebook.com/BCM.Europearms/
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply