Nuwe geweer koop
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Nuwe geweer koop
More almal. Manne julle moet nou help ek wil nog n geweer aanskaf ek het n 3006 en 222 die 222is oppad na my dogter. Ek kyk na 243, 2506 en 6.5 Creedmoor kan 243 bull barrel s/s 24" loop vir R9500. 2506 dun loop R7900. Howa. Nou my vraag meeste raai my af van 243 as gevolg van die rede dat jy sukkel om hom te laat skiet en swaar op doppe is
Groete SmitH
Groete SmitH
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe geweer koop
Koop daai .243 en Ackley hom met n lekker kort freebore reamer. Man gaan sukkel om n beter ongedierte/vlakteskiet geweer te kry.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe geweer koop
Stem saam Geno en wie okal gese het jy sukkel om 243 aan die gang te kry, praat . Party mense gee baie vinnig 'n kaliber die skuld. Daai 243 howas kan skiet. Kry net ordentlike doppe. As.jy lapua doppe reg hanteer gaan hulle baie lank hou, veral as jy ackley
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Nuwe geweer koop
Ek is nie so seker of dit almal se koppie tee is om 'n rakgeweer nuut te koop en hom dan te laat super duper by 'n geweersmit nie.
Kom ons verstaan eers wat SmitH se planne en behoeftes vir die geweer is. Daar is wel manne wat kla oor die .243 dope se doughnuts, terwyl ek van minder klagtes oor die 25-06 en 6.5 CM hoor. Of jy doppe gaan uitgloei sal ook bepaal hoe lank die dope gaan hou.
Kom ons verstaan eers wat SmitH se planne en behoeftes vir die geweer is. Daar is wel manne wat kla oor die .243 dope se doughnuts, terwyl ek van minder klagtes oor die 25-06 en 6.5 CM hoor. Of jy doppe gaan uitgloei sal ook bepaal hoe lank die dope gaan hou.
Last edited by J le Roux on Mon Jan 13, 2020 12:23 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Nuwe geweer koop
Omdat my 222 na my dogter gaan moet ek weer n kleiner kaliber aanskaf hy sal gebruik word om klein en med wild en jak ens te skiet
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Nuwe geweer koop
Hoekom nie net vir haar 'n nuwe .223 of iets koop nie? Dan hou jy wat jy het, en wat werk, en laat haar toe om iets te kry wat sy wil hê? Kaliber wat sy kies, kolf wat haar pas, optic wat sy van hou, ens?
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Nuwe geweer koop
Jy verstaan nie maat ek wil n nuwe gun he
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Nuwe geweer koop
Koop n vir jou met geruste hart die 243, met n boks Lapua doppe. Paar pakkies 87gr VMAX of Bergers en jy is omtrent sukses gewaarborg.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Nuwe geweer koop
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Nuwe geweer koop
Presies wat ek gedoen het net met Norma doppe. En hy het van die wegtrek af sommer met fabrieks-ammunisie op target gewees. Tans besig om silencer op te sit en dan hierdie jaar sal die Vmaxe loop!Gian_dP wrote: Mon Jan 13, 2020 12:20 pm Koop n vir jou met geruste hart die 243, met n boks Lapua doppe. Paar pakkies 87gr VMAX of Bergers en jy is omtrent sukses gewaarborg.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Nuwe geweer koop
Haha ek verstaan! My 2c - ek sou die 6.5CM gevat het. Lekker kaliber. Ek is baie beindruk met die rondte. Min terugskop, goeie trajek, maklik om te laai, pragtige rondte. Hy tick al my boksies. Ek het nie een nie, maar sal nie omgee om een te besit nie. Soek Oom spesifiek 'n .22-kaliber rondte later ook?
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Nuwe geweer koop
Almal "rave" so oor die 6.5CM maar ek weet nie van 1 jakkals jagter wat met 1 nag jag nie.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
PetrusB
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Re: Nuwe geweer koop
hahaha lag ek nou lekker vir die waarheid.Witpietskiet wrote: Mon Jan 13, 2020 3:01 pm Almal "rave" so oor die 6.5CM maar ek weet nie van 1 jakkals jagter wat met 1 nag jag nie.
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nuwe geweer koop
Beste raadGeno wrote: Mon Jan 13, 2020 10:35 am Koop daai .243 en Ackley hom met n lekker kort freebore reamer. Man gaan sukkel om n beter ongedierte/vlakteskiet geweer te kry.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe geweer koop
Presies. Ek weet ook van geen bok oester wat met een springbokke, blesbokke ens. oes nie.Witpietskiet wrote: Mon Jan 13, 2020 3:01 pm Almal "rave" so oor die 6.5CM maar ek weet nie van 1 jakkals jagter wat met 1 nag jag nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe geweer koop
EK het die ,243 en 6.5 Creedmoor. Het nou die Creed verkoop. Great teiken roer en veral LA skiet, nie great jag roer nie. Te stadig en dial vir ongediertes en oes en te klein om Groot bokke ver of baie naby te skiet.
Howa .243
Lapua doppe
87gr Vmaxe 3120fps rond.
Goedkoop en pret.
Howa .243
Lapua doppe
87gr Vmaxe 3120fps rond.
Goedkoop en pret.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe geweer koop
Ek kan wel noem my ou .243 Vektor het my naar gemaak met doppe en donuts. Die Howa en Lapua's weet nog van niks.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Nuwe geweer koop
Maar jy moet onthou 6.5CM skieters is snipers en nie jakkals-jagters of bok-oesters nie...Geno wrote: Mon Jan 13, 2020 4:14 pmPresies. Ek weet ook van geen bok oester wat met een springbokke, blesbokke ens. oes nie.Witpietskiet wrote: Mon Jan 13, 2020 3:01 pm Almal "rave" so oor die 6.5CM maar ek weet nie van 1 jakkals jagter wat met 1 nag jag nie.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nuwe geweer koop
Seat daardie 87 V-Max'e dieper as die nek van die doppe? Vra net, want ek het destyds met myne net baie ligte punte geskiet... Weet dat die swaar, lang punte wat dieper seat die DN's veroorsaak...tau wrote: Mon Jan 13, 2020 4:18 pm Ek kan wel noem my ou .243 Vektor het my naar gemaak met doppe en donuts. Die Howa en Lapua's weet nog van niks.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe geweer koop
6.5 CM skiet is soos scooter ry. Dis lekker tot jy vriende daarvan uitvind...
Die 243 ackley sal jou nie teleur stel nie
Die 243 ackley sal jou nie teleur stel nie
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Nuwe geweer koop
Ek het n 6.5 en kan eerlik se dit is presies wat jy nie wil he vir jou doel nie.
6mm soos die manne se sal mooi werk. 22-250 ook
6mm soos die manne se sal mooi werk. 22-250 ook
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe geweer koop
O hel, daar is die 243 en 270 weer in tel. Geen wonder daar is so baie van hulle in die Ooskaap, Vrystaat en Karoo nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe geweer koop
Malan123 wrote: Mon Jan 13, 2020 4:26 pm 6.5 CM skiet is soos scooter ry. Dis lekker tot jy vriende daarvan uitvind...
Die 243 ackley sal jou nie teleur stel nie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Nuwe geweer koop
243AI Tikka Varmint
70gr Varmegeddon 0.3mm gejam
1ste 5 skote
Skoot 1
Stel af skiet 4
3550fps op node



Sent from my iPhone using Tapatalk
70gr Varmegeddon 0.3mm gejam
1ste 5 skote
Skoot 1
Stel af skiet 4
3550fps op node



Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nuwe geweer koop
Baie netjies, wowApie wrote: Mon Jan 13, 2020 5:23 pm 243AI Tikka Varmint
70gr Varmegeddon 0.3mm gejam
1ste 5 skote
Skoot 1
Stel af skiet 4
3550fps op node
Sent from my iPhone using Tapatalk
