Nuwe geweer koop

SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Nuwe geweer koop

Post by SmitH »

More almal. Manne julle moet nou help ek wil nog n geweer aanskaf ek het n 3006 en 222 die 222is oppad na my dogter. Ek kyk na 243, 2506 en 6.5 Creedmoor kan 243 bull barrel s/s 24" loop vir R9500. 2506 dun loop R7900. Howa. Nou my vraag meeste raai my af van 243 as gevolg van die rede dat jy sukkel om hom te laat skiet en swaar op doppe is

Groete SmitH
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Geno »

Koop daai .243 en Ackley hom met n lekker kort freebore reamer. Man gaan sukkel om n beter ongedierte/vlakteskiet geweer te kry.
Goed, beter, 6millimeter!
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Malan123 »

Stem saam Geno en wie okal gese het jy sukkel om 243 aan die gang te kry, praat . Party mense gee baie vinnig 'n kaliber die skuld. Daai 243 howas kan skiet. Kry net ordentlike doppe. As.jy lapua doppe reg hanteer gaan hulle baie lank hou, veral as jy ackley
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Nuwe geweer koop

Post by J le Roux »

Ek is nie so seker of dit almal se koppie tee is om 'n rakgeweer nuut te koop en hom dan te laat super duper by 'n geweersmit nie.

Kom ons verstaan eers wat SmitH se planne en behoeftes vir die geweer is. Daar is wel manne wat kla oor die .243 dope se doughnuts, terwyl ek van minder klagtes oor die 25-06 en 6.5 CM hoor. Of jy doppe gaan uitgloei sal ook bepaal hoe lank die dope gaan hou.
Last edited by J le Roux on Mon Jan 13, 2020 12:23 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Nuwe geweer koop

Post by SmitH »

Omdat my 222 na my dogter gaan moet ek weer n kleiner kaliber aanskaf hy sal gebruik word om klein en med wild en jak ens te skiet
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Nuwe geweer koop

Post by Toxxyc »

Hoekom nie net vir haar 'n nuwe .223 of iets koop nie? Dan hou jy wat jy het, en wat werk, en laat haar toe om iets te kry wat sy wil hê? Kaliber wat sy kies, kolf wat haar pas, optic wat sy van hou, ens?
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Nuwe geweer koop

Post by SmitH »

Jy verstaan nie maat ek wil n nuwe gun he
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Gian_dP »

Koop n vir jou met geruste hart die 243, met n boks Lapua doppe. Paar pakkies 87gr VMAX of Bergers en jy is omtrent sukses gewaarborg.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by pwdejager »

SmitH wrote: Mon Jan 13, 2020 12:16 pm Jy verstaan nie maat ek wil n nuwe gun he
:laugh: :laugh: :laugh: toemaar, ek verstaan ;D
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Nuwe geweer koop

Post by Matewis28 »

Gian_dP wrote: Mon Jan 13, 2020 12:20 pm Koop n vir jou met geruste hart die 243, met n boks Lapua doppe. Paar pakkies 87gr VMAX of Bergers en jy is omtrent sukses gewaarborg.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Presies wat ek gedoen het net met Norma doppe. En hy het van die wegtrek af sommer met fabrieks-ammunisie op target gewees. Tans besig om silencer op te sit en dan hierdie jaar sal die Vmaxe loop!
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Nuwe geweer koop

Post by Toxxyc »

SmitH wrote: Mon Jan 13, 2020 12:16 pm Jy verstaan nie maat ek wil n nuwe gun he
Haha ek verstaan! My 2c - ek sou die 6.5CM gevat het. Lekker kaliber. Ek is baie beindruk met die rondte. Min terugskop, goeie trajek, maklik om te laai, pragtige rondte. Hy tick al my boksies. Ek het nie een nie, maar sal nie omgee om een te besit nie. Soek Oom spesifiek 'n .22-kaliber rondte later ook?
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Witpietskiet »

Almal "rave" so oor die 6.5CM maar ek weet nie van 1 jakkals jagter wat met 1 nag jag nie.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by PetrusB »

Witpietskiet wrote: Mon Jan 13, 2020 3:01 pm Almal "rave" so oor die 6.5CM maar ek weet nie van 1 jakkals jagter wat met 1 nag jag nie.
hahaha lag ek nou lekker vir die waarheid.
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Hein M. »

Geno wrote: Mon Jan 13, 2020 10:35 am Koop daai .243 en Ackley hom met n lekker kort freebore reamer. Man gaan sukkel om n beter ongedierte/vlakteskiet geweer te kry.
Beste raad ;)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Geno »

Witpietskiet wrote: Mon Jan 13, 2020 3:01 pm Almal "rave" so oor die 6.5CM maar ek weet nie van 1 jakkals jagter wat met 1 nag jag nie.
Presies. Ek weet ook van geen bok oester wat met een springbokke, blesbokke ens. oes nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by tau »

EK het die ,243 en 6.5 Creedmoor. Het nou die Creed verkoop. Great teiken roer en veral LA skiet, nie great jag roer nie. Te stadig en dial vir ongediertes en oes en te klein om Groot bokke ver of baie naby te skiet.

Howa .243
Lapua doppe
87gr Vmaxe 3120fps rond.
Goedkoop en pret.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by tau »

Ek kan wel noem my ou .243 Vektor het my naar gemaak met doppe en donuts. Die Howa en Lapua's weet nog van niks.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Witpietskiet »

Geno wrote: Mon Jan 13, 2020 4:14 pm
Witpietskiet wrote: Mon Jan 13, 2020 3:01 pm Almal "rave" so oor die 6.5CM maar ek weet nie van 1 jakkals jagter wat met 1 nag jag nie.
Presies. Ek weet ook van geen bok oester wat met een springbokke, blesbokke ens. oes nie.
Maar jy moet onthou 6.5CM skieters is snipers en nie jakkals-jagters of bok-oesters nie... >:D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Hein M. »

tau wrote: Mon Jan 13, 2020 4:18 pm Ek kan wel noem my ou .243 Vektor het my naar gemaak met doppe en donuts. Die Howa en Lapua's weet nog van niks.
Seat daardie 87 V-Max'e dieper as die nek van die doppe? Vra net, want ek het destyds met myne net baie ligte punte geskiet... Weet dat die swaar, lang punte wat dieper seat die DN's veroorsaak...
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Malan123 »

6.5 CM skiet is soos scooter ry. Dis lekker tot jy vriende daarvan uitvind...

Die 243 ackley sal jou nie teleur stel nie
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Nuwe geweer koop

Post by BeesBreet »

Ek het n 6.5 en kan eerlik se dit is presies wat jy nie wil he vir jou doel nie.

6mm soos die manne se sal mooi werk. 22-250 ook
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by tripodmvr »

O hel, daar is die 243 en 270 weer in tel. Geen wonder daar is so baie van hulle in die Ooskaap, Vrystaat en Karoo nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by tau »

Malan123 wrote: Mon Jan 13, 2020 4:26 pm 6.5 CM skiet is soos scooter ry. Dis lekker tot jy vriende daarvan uitvind...

Die 243 ackley sal jou nie teleur stel nie
:laugh: :laugh: :laugh: Net so. Groepsdruk maak dat jy hom moet verkoop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Nuwe geweer koop

Post by Apie »

243AI Tikka Varmint
70gr Varmegeddon 0.3mm gejam
1ste 5 skote
Skoot 1
Stel af skiet 4
3550fps op node
ImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Hein M. »

Apie wrote: Mon Jan 13, 2020 5:23 pm 243AI Tikka Varmint
70gr Varmegeddon 0.3mm gejam
1ste 5 skote
Skoot 1
Stel af skiet 4
3550fps op node
ImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie netjies, wow ;)
Post Reply