Die .270 manne moet hom miskien nooi om aan die kompetisies deel te neem. Dit sal n aanwins vir n span wees.
Skiet spog
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Skiet spog
Ek sien daar is n man op Gunbroker wat n .270 pasmaak Truvelo geweer adverteer wat onder n MOA op 500m skiet!
Die .270 manne moet hom miskien nooi om aan die kompetisies deel te neem. Dit sal n aanwins vir n span wees.
Die .270 manne moet hom miskien nooi om aan die kompetisies deel te neem. Dit sal n aanwins vir n span wees.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Skiet spog
Dit is n 145mm groepering, nie besonders nie maar nie uiters swak nie.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Skiet spog
Dankie vir die reghelp. Ek het vergeet van die MOA wat oor afstand verander.Arnold wrote:Dit is n 145mm groepering, nie besonders nie maar nie uiters swak nie.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk