Skiet spog

Post Reply
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Skiet spog

Post by knipmes »

Ek sien daar is n man op Gunbroker wat n .270 pasmaak Truvelo geweer adverteer wat onder n MOA op 500m skiet!
Die .270 manne moet hom miskien nooi om aan die kompetisies deel te neem. Dit sal n aanwins vir n span wees. ;)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Skiet spog

Post by Arnold »

Dit is n 145mm groepering, nie besonders nie maar nie uiters swak nie.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Skiet spog

Post by knipmes »

Arnold wrote:Dit is n 145mm groepering, nie besonders nie maar nie uiters swak nie.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Dankie vir die reghelp. Ek het vergeet van die MOA wat oor afstand verander. :)
Post Reply