Swarovski

Post Reply
User avatar
BJvN
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Jul 04, 2011 12:49 pm

Swarovski

Post by BJvN »

Dankie Koos

Soek nog die krappie kan dit nie eers sien nie !

BJVN
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swarovski

Post by James Wilson »

BJvN wrote: Dankie Koos

\

?????

vertel darrem so bietjie meer, ek se
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Swarovski

Post by Koos Barnard »

Jagbehep
Ek het 'n Swarovski scope aan die man verkoop en het genoem dat die scope 'n klein krapmerkie het waar die voorste ring vasdraai. Dis blykbaar so klein dat hy dit nie eers sien nie. Terloops, ek wens ek kan julle vertel hoeveel scopes ek sien waarvan die ringe nie ordentlik pas nie en dan die finish beskadig. Ek het nou geleer dat baie van die sogenaamde scopes wat foutief is deur eienaar terug gestuur word wat nie die scope ordentlik pas op hul gewere nie. Die oomblik as hulle spanning op die buis sit, sal die scope nie reageer soos dit moet nie en dis veral die meer bekostigbare scopes wat probleme gee. Ons het onlangs twee Swarovskis terug gestuur fabriek toe en die uitslag was elke keer dat daar absoluut niks fout was nie. Ek het een getoets voor dit weg is en kon niks met die scope verkeerd kry nie. Die fabriek se uitslag dat die scope niks makeer nie het my vermoede bevestig dat die persoon se monterings die probleem is.
Groetnis
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Swarovski

Post by iceman1982 »

BJvN wrote: Dankie Koos

Soek nog die krappie kan dit nie eers sien nie !

BJVN
Welkom na die klub. Jy sal nooit weer terug kyk nie.
Groete,
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swarovski

Post by James Wilson »

Koos Barnard wrote: Jagbehep
Ek het 'n Swarovski scope aan die man verkoop en het genoem dat die scope 'n klein krapmerkie het waar die voorste ring vasdraai. Dis blykbaar so klein dat hy dit nie eers sien nie. Terloops, ek wens ek kan julle vertel hoeveel scopes ek sien waarvan die ringe nie ordentlik pas nie en dan die finish beskadig. Ek het nou geleer dat baie van die sogenaamde scopes wat foutief is deur eienaar terug gestuur word wat nie die scope ordentlik pas op hul gewere nie. Die oomblik as hulle spanning op die buis sit, sal die scope nie reageer soos dit moet nie en dis veral die meer bekostigbare scopes wat probleme gee. Ons het onlangs twee Swarovskis terug gestuur fabriek toe en die uitslag was elke keer dat daar absoluut niks fout was nie. Ek het een getoets voor dit weg is en kon niks met die scope verkeerd kry nie. Die fabriek se uitslag dat die scope niks makeer nie het my vermoede bevestig dat die persoon se monterings die probleem is.
Groetnis
ek het so iets vermoed, as daar weer so n "gekrapte" Swarofski beskikbaar is laat weet ons maar.