Dankie Koos
Soek nog die krappie kan dit nie eers sien nie !
BJVN
Swarovski
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Swarovski
\BJvN wrote: Dankie Koos
Soek nog die krappie kan dit nie eers sien nie !
BJVN
vertel darrem so bietjie meer, ek se
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Swarovski
Jagbehep
Ek het 'n Swarovski scope aan die man verkoop en het genoem dat die scope 'n klein krapmerkie het waar die voorste ring vasdraai. Dis blykbaar so klein dat hy dit nie eers sien nie. Terloops, ek wens ek kan julle vertel hoeveel scopes ek sien waarvan die ringe nie ordentlik pas nie en dan die finish beskadig. Ek het nou geleer dat baie van die sogenaamde scopes wat foutief is deur eienaar terug gestuur word wat nie die scope ordentlik pas op hul gewere nie. Die oomblik as hulle spanning op die buis sit, sal die scope nie reageer soos dit moet nie en dis veral die meer bekostigbare scopes wat probleme gee. Ons het onlangs twee Swarovskis terug gestuur fabriek toe en die uitslag was elke keer dat daar absoluut niks fout was nie. Ek het een getoets voor dit weg is en kon niks met die scope verkeerd kry nie. Die fabriek se uitslag dat die scope niks makeer nie het my vermoede bevestig dat die persoon se monterings die probleem is.
Groetnis

- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Swarovski
Welkom na die klub. Jy sal nooit weer terug kyk nie.BJvN wrote: Dankie Koos
Soek nog die krappie kan dit nie eers sien nie !
BJVN
Groete,
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Swarovski
ek het so iets vermoed, as daar weer so n "gekrapte" Swarofski beskikbaar is laat weet ons maar.Koos Barnard wrote: Jagbehep