Goeiemiddag manne
Wil graag weet: Ek het 'n 6.5x52 Carcano maar vermoed dat sy loop uitgeskiet is. Nou op my lisensie staan net 6.5mm Brescia (die maak van die geweer). Nerens is gespesifiseer watse 6.5mm dit is nie, ook nie by die polisie nie. Nou as ek die geweer wil verander na 'n 6.5x54MS of 6.5x57 met 'n nuwe loop, moet ek aansoek doen vir 'n nuwe lisensie of kan die geweersmit net die "ou" serial nommer op die loop inslaan?
Enige hulp sal waardeer word, dankie.
Ian
Nuwe loop en lisensieaansoek
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
Nuwe loop en lisensieaansoek
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe loop en lisensieaansoek
Jy moet ongelukkig aansoek doen vir nuwe liksens....
Groetnis
Groetnis
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Nuwe loop en lisensieaansoek
Jy sou in elkgeval 'n brief van die wapensmid moet kry om die kaliber volledig te spesifieer met hernuwing. Generiese beskrywings soos 7mm, .308, en jou 6.5 mm is van die sisteem verwyder juis agv die verwarring/slim planne.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe loop en lisensieaansoek
Tegnies gesproke moet jou nuwe loop ‘n nommer op hê en op die vuurwapen register wees. Jy moet toestemming kry om die loop te verander. Eers na teostemming gegee is kan werk gedoen word. Die loop se nommer word dan jou vuurwapen se nuwe serial nommer op die wit kaartjie na jy die geweersmid verslag dat werk voltooi is en saam met die verandering van besonderhede papierwerk ingegee het.deserthuntr wrote:Goeiemiddag manne
Wil graag weet: Ek het 'n 6.5x52 Carcano maar vermoed dat sy loop uitgeskiet is. Nou op my lisensie staan net 6.5mm Brescia (die maak van die geweer). Nerens is gespesifiseer watse 6.5mm dit is nie, ook nie by die polisie nie. Nou as ek die geweer wil verander na 'n 6.5x54MS of 6.5x57 met 'n nuwe loop, moet ek aansoek doen vir 'n nuwe lisensie of kan die geweersmit net die "ou" serial nommer op die loop inslaan?
Enige hulp sal waardeer word, dankie.
Ian
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe loop en lisensieaansoek
Jan som dit mooi op.JPS wrote:Tegnies gesproke moet jou nuwe loop ‘n nommer op hê en op die vuurwapen register wees. Jy moet toestemming kry om die loop te verander. Eers na teostemming gegee is kan werk gedoen word. Die loop se nommer word dan jou vuurwapen se nuwe serial nommer op die wit kaartjie na jy die geweersmid verslag dat werk voltooi is en saam met die verandering van besonderhede papierwerk ingegee het.deserthuntr wrote:Goeiemiddag manne
Wil graag weet: Ek het 'n 6.5x52 Carcano maar vermoed dat sy loop uitgeskiet is. Nou op my lisensie staan net 6.5mm Brescia (die maak van die geweer). Nerens is gespesifiseer watse 6.5mm dit is nie, ook nie by die polisie nie. Nou as ek die geweer wil verander na 'n 6.5x54MS of 6.5x57 met 'n nuwe loop, moet ek aansoek doen vir 'n nuwe lisensie of kan die geweersmit net die "ou" serial nommer op die loop inslaan?
Enige hulp sal waardeer word, dankie.
Ian
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm