Nuwe loop en lisensieaansoek

Post Reply
User avatar
deserthuntr
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm

Nuwe loop en lisensieaansoek

Post by deserthuntr »

Goeiemiddag manne

Wil graag weet: Ek het 'n 6.5x52 Carcano maar vermoed dat sy loop uitgeskiet is. Nou op my lisensie staan net 6.5mm Brescia (die maak van die geweer). Nerens is gespesifiseer watse 6.5mm dit is nie, ook nie by die polisie nie. Nou as ek die geweer wil verander na 'n 6.5x54MS of 6.5x57 met 'n nuwe loop, moet ek aansoek doen vir 'n nuwe lisensie of kan die geweersmit net die "ou" serial nommer op die loop inslaan?

Enige hulp sal waardeer word, dankie.

Ian
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe loop en lisensieaansoek

Post by Armand Steenkamp »

Jy moet ongelukkig aansoek doen vir nuwe liksens....

Groetnis
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Nuwe loop en lisensieaansoek

Post by J le Roux »

Jy sou in elkgeval 'n brief van die wapensmid moet kry om die kaliber volledig te spesifieer met hernuwing. Generiese beskrywings soos 7mm, .308, en jou 6.5 mm is van die sisteem verwyder juis agv die verwarring/slim planne.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe loop en lisensieaansoek

Post by JPS »

deserthuntr wrote:Goeiemiddag manne

Wil graag weet: Ek het 'n 6.5x52 Carcano maar vermoed dat sy loop uitgeskiet is. Nou op my lisensie staan net 6.5mm Brescia (die maak van die geweer). Nerens is gespesifiseer watse 6.5mm dit is nie, ook nie by die polisie nie. Nou as ek die geweer wil verander na 'n 6.5x54MS of 6.5x57 met 'n nuwe loop, moet ek aansoek doen vir 'n nuwe lisensie of kan die geweersmit net die "ou" serial nommer op die loop inslaan?

Enige hulp sal waardeer word, dankie.

Ian
Tegnies gesproke moet jou nuwe loop ‘n nommer op hê en op die vuurwapen register wees. Jy moet toestemming kry om die loop te verander. Eers na teostemming gegee is kan werk gedoen word. Die loop se nommer word dan jou vuurwapen se nuwe serial nommer op die wit kaartjie na jy die geweersmid verslag dat werk voltooi is en saam met die verandering van besonderhede papierwerk ingegee het.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Nuwe loop en lisensieaansoek

Post by jankraay »

JPS wrote:
deserthuntr wrote:Goeiemiddag manne

Wil graag weet: Ek het 'n 6.5x52 Carcano maar vermoed dat sy loop uitgeskiet is. Nou op my lisensie staan net 6.5mm Brescia (die maak van die geweer). Nerens is gespesifiseer watse 6.5mm dit is nie, ook nie by die polisie nie. Nou as ek die geweer wil verander na 'n 6.5x54MS of 6.5x57 met 'n nuwe loop, moet ek aansoek doen vir 'n nuwe lisensie of kan die geweersmit net die "ou" serial nommer op die loop inslaan?

Enige hulp sal waardeer word, dankie.

Ian
Tegnies gesproke moet jou nuwe loop ‘n nommer op hê en op die vuurwapen register wees. Jy moet toestemming kry om die loop te verander. Eers na teostemming gegee is kan werk gedoen word. Die loop se nommer word dan jou vuurwapen se nuwe serial nommer op die wit kaartjie na jy die geweersmid verslag dat werk voltooi is en saam met die verandering van besonderhede papierwerk ingegee het.
Jan som dit mooi op.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Nuwe loop en lisensieaansoek

Post by Sean3006 »

Ek luister vir die toekoms...
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
Post Reply