Knaldemper. Lengte en dikte?

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Knaldemper. Lengte en dikte?

Post by grumpy »

Ek soek antwoorde by die slim manne! Ek het Clarence n PM gestuur en wag nog maar ek wil hoor wat se julle of stel julle voor.

Ek het n THOR KD OP MY 30-06. Klink soos n 243.

Nou die vraag, om hom nog sagter te maar?

KD wat oor die loop pas met meer baffles, maw, sal langer wees as gewoonlik of,

Die loop korter maak met langer KD met meer baffles.

Belangrik is die gewig want die geweer word mos gedra en ook die akuraatheid wat verwag kan word.

Ek lees graag en is seker daar is manne wat ook wonder oor die storie!!  :laugh:
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Knaldemper. Lengte en dikte?

Post by JACQUES BOTHA »

GRUMPY
As jou 30-06 met die demper soos n 243 klink dan doen daai silicer absoluut boggerol, dalk voel die recoil soos n 243?
Ek kan nie die versklil hoor tussen n 223 en n 3006 op die skietbaan nie, hulle klink vir my almal baie hard sonder n silincer.
So dalk moet jy n ander silincer kry.
Sterkte
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Knaldemper. Lengte en dikte?

Post by grumpy »

Geen komentaar van die manne????
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Knaldemper. Lengte en dikte?

Post by James Wilson »

grumpy wrote: Geen komentaar van die manne????
AAAAG ou Grumpy, ek het niks om te se nie, behalwe dat ek elke keer lekker kry om te sien jy is terug ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Knaldemper. Lengte en dikte?

Post by Naas »

As ek jou dalk kan help.

Eh het baie met my .22 en dk gespeel.
Ek het van alum 40mm pyp tot 50mm pvc
pyp probeer.Almal het goed gewerk,maar wat ek jou
kan se is dat die baffels n baie groot rol speel.
Ek het ook ondervind dat as jou eerste kaamer ( Expansion room )
lekker groot is.help dit baie vir klank,maar jou terugskop word weer minder gedemp.
Ek het die beste ruseltaate uit n 20 mm kooper pypie gekry,waar ek
net een baffel so 3 kwart van agter ingesit het,maar ek moet ook se dat my gaatjies so klein was
dat as ek die .22 patroon van voor ingooi haal hy by die rim vas.

Dit wat ek ondervind het verander heeltemal as dit by high power geweere kom.

Ek persoonlik hou nie van die oorskuif dempers nie,omdat hulle jou loop
baie krap.Ek het vir my .270 n demper laatmaak,waar ek 4 baffels gebruik.
Die eeste een is so 6cm van die loop se punt af.en daarna het ek hulle gelykop
gespasieer tot by die punt.Dit is gewoonde plat baffels van so 6mm wat dan bietjie
rond gemaak is na binne,van die gaatjie af.niks snaaks nie.

Ek weet hy werk nou nie so goed soos Clarence se dempers nie.maar
vir my doen hu die job goed genoeg.Demp die klank en die terugskop
orite.

Naas Potgieter
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Knaldemper. Lengte en dikte?

Post by grumpy »

Jagbehep.  Jong dit is damn lekker hier met die manne. Die tydjie wat ek af was was erg. Net lekker saam met al die manne. Ek wag vir Clarence se antwoord om te sien wat hy se. Ek wil nie die loop krap nie, net stiller he.
Post Reply