Ek het n THOR KD OP MY 30-06. Klink soos n 243.
Nou die vraag, om hom nog sagter te maar?
KD wat oor die loop pas met meer baffles, maw, sal langer wees as gewoonlik of,
Die loop korter maak met langer KD met meer baffles.
Belangrik is die gewig want die geweer word mos gedra en ook die akuraatheid wat verwag kan word.
Ek lees graag en is seker daar is manne wat ook wonder oor die storie!!

