Hi
Ek wil net graag uitvind wie is in Kuruman, Kathu .Ek het n stel ringe by Tikka T3 gekoop en wil dit in Kuruman By Hans en Esther Venter van die plaas Rooikop kry hulle het n besigheid in kuruman wat aflewering makliker sal maak as op die plaas .
Die ringe moet van Potch af kom so as daar iemand is wat van potch kuruman toe gaan sal dit ook help.
Kuruman
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Kuruman
Kalahari Express lewer daar af en tel op in Potch ek gebruik hulle gereeld.
0539272984
0539272984
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Kuruman
My meisie swot daar sal hoor waneer sy weer kom kuier sy kom kathu toe.Sal latwet.
Groete FB
Groete FB
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kuruman
Is daar nie iemand wat in die volgende maand van Potch na Kuruman toe gaan nie ek wil n stel ringe graag in Kuruman kry
Dankie
Gerhardt
Dankie
Gerhardt


-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Kuruman
Sal vanand vir jou kan se.
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: Kuruman
Ek bly in Kuruman maar weet nie van n geleentheid nie.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere