Kuruman

Post Reply
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Kuruman

Post by Vlakvark »

Hi 
Ek wil net graag uitvind wie is in Kuruman,  Kathu .Ek het n stel ringe by Tikka T3 gekoop en wil dit in Kuruman By Hans en Esther Venter van die plaas Rooikop kry hulle het n besigheid in kuruman wat aflewering makliker sal maak as op die plaas .
Die ringe moet van Potch af kom so as daar iemand is wat van potch kuruman toe gaan sal dit ook help.
Image
Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Kuruman

Post by BLOK »

Kalahari Express lewer daar af en tel op in Potch ek gebruik hulle gereeld.

0539272984
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Kuruman

Post by Francois Briedenhann »

My meisie swot daar sal hoor waneer sy weer kom kuier sy kom kathu toe.Sal latwet.

Groete FB
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Kuruman

Post by Vlakvark »

Is daar nie iemand wat in die volgende maand van Potch na Kuruman toe gaan nie ek wil n stel ringe graag in Kuruman kry

Dankie
Gerhardt
Image
Image
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Kuruman

Post by Francois Briedenhann »

Sal vanand vir jou kan se.
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Re: Kuruman

Post by Sniper66 »

Ek bly in Kuruman maar weet nie van n geleentheid nie.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere
Post Reply