Fietspomp...

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Fietspomp...

Post by FHM »

Ek het my nou geskeur...moet die een deel met julle ++>:

My admin dame sit voor haar rekenaar - se vr my " jy moet kyk Agra het special op allerhande jag goetters"
'rerig' se ek 'wat alles?'
"Nee hier is geweertasse, gewere met teleskope, koels en pompe"
'Pompe?' vra ek - 'watse pompe?'
"fietspompe" se sy.
Ek staan op en gaan kyk, fietspompe onder jag toerusting nog nie van gehoor nie.
Dis toe 'cleaning kits' en ek begin my gat af lag ++>:
Nou nie baie populer nie ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Fietspomp...

Post by alecjohnson »

HAhA! dis nou 'n lekker een!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Fietspomp...

Post by ruaanb »

bwahaha
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Fietspomp...

Post by Ferdi »

Wys haar 'n spinnejaap. Dit sal jou weer gewild maak
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Fietspomp...

Post by FHM »

Ferdi wrote:Wys haar 'n spinnejaap. Dit sal jou weer gewild maak
TSEK ! >:+
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Fietspomp...

Post by Ferdi »

:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Post Reply