Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het my nou geskeur...moet die een deel met julle
My admin dame sit voor haar rekenaar - se vr my " jy moet kyk Agra het special op allerhande jag goetters"
'rerig' se ek 'wat alles?'
"Nee hier is geweertasse, gewere met teleskope, koels en pompe"
'Pompe?' vra ek - 'watse pompe?'
"fietspompe" se sy.
Ek staan op en gaan kyk, fietspompe onder jag toerusting nog nie van gehoor nie.
Dis toe 'cleaning kits' en ek begin my gat af lag
Nou nie baie populer nie
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD