Nuwe stoel werk

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Nuwe stoel werk

Post by Pvdw »

Hi almal.

Ek en die 2 seuns is gister aand uit om jakke te soek Noord van Pretoria. Dit is ons eerste uitstappie met die stoel vandat hy nou heeltemal klaar is.

Die plaas is oorwegend bos, en baie daarvan. Ons het egter gou besef dis 'n ander "Bal game" tussen daai bome en lang gras.
Het toe maar besluit om daar te los en na die enigdte plek op die plaas waar dit effe oop is te gaan.

A.g.v onvoldoende ligbron het ons die eerste 2 skaars 100m v?r verloor Wel dis skoolgeld daai ??? ???

So klompie kosroeppe later kom daar , gewillege paartjie ingedraf en toe stop hy so op 80-90m van my af en die keer gebruik ek die regte lig en daar dop hy om. Die lewensmaat hol toe in die lang gras is om net weer na so 30sek met 'n baie agresiewe roep/blaf weer uit die gras te kom. Die skoot klap en die jakkie tjank en skreeu en tol in die ronte so al op die een sy vir so 20sek en kry weer krag en vergwyn weer sukkel sukkel die lang gras in. Ons het gaan soek maar kom haar nie kry nie :P :P Ek vertrou sy het nie weer die son sien opkom vandag nie.

Hier is 'n foto van die reun. Ek het in H se boek gekyk en skat hom minstens 5-6jaar, geen diudelikke mamilone oor op die 2 sentrale snytande nie.

[img width=360 height=480]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4107.jpg[/img]
Work to live, don"t live to work
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe stoel werk

Post by Gerhard »

Bakgat!!!!

Baie geluk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply