243....

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

243....

Post by Jake1 »

Eish
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3627
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: 243....

Post by Fanta300 »

Jy sal moet koes :angel:
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 243....

Post by Hein M. »

;)

Ja, nee. Dis 'n k** grap... :laugh:
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: 243....

Post by alecjohnson »

:o :-X
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: 243....

Post by mossie »

Sy sal dalk my 243 maak vinniger skiet!! :-[
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: 243....

Post by Barry Loock »

Die 243 gaan nie kla as hy dalk ook belangstelling toon in n ander kaliber nie?

Aim small, hit big.
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: 243....

Post by Baasvark »

Jake, dis nie die grootte van die patroon nie,
Maar die plasing van die skoot!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: 243....

Post by sako 30-06 »

Dis net omdat hy n Howa .243 wou koop!
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 243....

Post by Ratel »

sako 30-06 wrote:Dis net omdat hy n Howa .243 wou koop!
Of dalk 'n Sako. ;)
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 243....

Post by Capt. Yoda »

Ratel wrote:
sako 30-06 wrote:Dis net omdat hy n Howa .243 wou koop!
Of dalk 'n Sako. ;)

Ek sou ook maar ander mense dan wou sien as ek sy was, daai roer is mooier en loop gladder as sy
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 243....

Post by Nico Harris »

Julle moet ophou die 308 grappe verander.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 243....

Post by Gawie(13mm) »

Behalwe vir een of twee skoollatte en miskien Alec, kon daai dame een van julle se dogter gewees het. Julle kwyl dus verniet. Ek kan julle 'n brief gee dat my HOWA 243 my minder slaaplose nagte as daai dame gee. ++>:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 243....

Post by Carl »

Daai girl is meer moeilikheid as 'n 243 doughnuts en al. Ten minste kan jy net Lapua doppe koop en jou probleem is uitgesort.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 243....

Post by wlm »

So dun soos haar ou beentjies is stel ek voor hy koop 'n 204 aangesien hy van pieperige goed hou.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 243....

Post by wlm »

sako 30-06 wrote:Dis net omdat hy n Howa .243 wou koop!
Net nie 'n Howa nie. Netnou kry hy nie die dop uitgetrek nie.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 243....

Post by Gawie(13mm) »

wlm wrote:So dun soos haar ou beentjies is stel ek voor hy koop 'n 204 aangesien hy van pieperige goed hou.
As ek my Lapua doppe uitgloei, is hul weer mooi sag. As daai dame opgewarm raak, gaan sy maak dat jy jou elastisiteit verloor en jou nek gaan in jou skouers indruk. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 243....

Post by wlm »

Gawie(13mm) wrote:

Dan spring jou slagdop uit en is jou oe vol kruit.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 243....

Post by Gawie(13mm) »

wlm wrote:So dun soos haar ou beentjies is stel ek voor hy koop 'n 204 aangesien hy van pieperige goed hou.
Ek kan nie my vinger daarop plaas nie, maar ek dink enige kaliber wat jy gemaklik uit die vuis kan skiet sonder 'n tweepoot en 'n demper sal werk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 243....

Post by wlm »

Gawie(13mm) wrote:
wlm wrote:So dun soos haar ou beentjies is stel ek voor hy koop 'n 204 aangesien hy van pieperige goed hou.
Ek kan nie my vinger daarop plaas nie, maar ek dink enige kaliber wat jy gemaklik uit die vuis kan skiet sonder 'n tweepoot en 'n demper sal werk.
'n WINDbuks
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 243....

Post by Gawie(13mm) »

Sal 'n PCP moet wees. 'n "Springer" gaan jou laat dood-ruk.

Waarvan praat ons nou weer? ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 243....

Post by wlm »

Gawie(13mm) wrote:Sal 'n PCP moet wees. 'n "Springer" gaan jou laat dood-ruk.

Waarvan praat ons nou weer? ;D
"Jy moet fokus my kind" Skietsake, skietsake!
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: 243....

Post by Ashley »

:laugh: :laugh: :laugh:
Moeilikheid soeker... >:+
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: 243....

Post by Baasvark »

Gawie(13mm) wrote:Behalwe vir een of twee skoollatte en miskien Alec, kon daai dame een van julle se dogter gewees het. Julle kwyl dus verniet. Ek kan julle 'n brief gee dat my HOWA 243 my minder slaaplose nagte as daai dame gee. ++>:
Gawie as jy bekkommerd is oor slaaplose nagte saam met haar is jy verseker te oud vir die gesprek!

:laugh: :laugh: :laugh:
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 243....

Post by Gawie(13mm) »

Wysheid kom met die ouderdom maat!
Ek is oud genoeg om te weet dat al dink ek, ek is skougehalte, ek nie met 'n saal naby daai merrie sal kom nie. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 243....

Post by Carl »

Gawie(13mm) wrote:Wysheid kom met die ouderdom maat!
Ek is oud genoeg om te weet dat al dink ek, ek is skougehalte, ek nie met 'n saal naby daai merrie sal kom nie. >:D
Hmmm nou wil die cowboy bloots ry, dinge raak rof! >:D
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply