243....
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 243....
Jy sal moet koes 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243....
Ja, nee. Dis 'n k** grap...
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: 243....
Die 243 gaan nie kla as hy dalk ook belangstelling toon in n ander kaliber nie?
Aim small, hit big.
Aim small, hit big.
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: 243....
Jake, dis nie die grootte van die patroon nie,
Maar die plasing van die skoot!

Maar die plasing van die skoot!

375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: 243....
Dis net omdat hy n Howa .243 wou koop!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: 243....
Of dalk 'n Sako.sako 30-06 wrote:Dis net omdat hy n Howa .243 wou koop!
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243....
Ratel wrote:Of dalk 'n Sako.sako 30-06 wrote:Dis net omdat hy n Howa .243 wou koop!
Ek sou ook maar ander mense dan wou sien as ek sy was, daai roer is mooier en loop gladder as sy
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 243....
Julle moet ophou die 308 grappe verander.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 243....
Behalwe vir een of twee skoollatte en miskien Alec, kon daai dame een van julle se dogter gewees het. Julle kwyl dus verniet. Ek kan julle 'n brief gee dat my HOWA 243 my minder slaaplose nagte as daai dame gee. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 243....
Daai girl is meer moeilikheid as 'n 243 doughnuts en al. Ten minste kan jy net Lapua doppe koop en jou probleem is uitgesort.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 243....
So dun soos haar ou beentjies is stel ek voor hy koop 'n 204 aangesien hy van pieperige goed hou.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 243....
Net nie 'n Howa nie. Netnou kry hy nie die dop uitgetrek nie.sako 30-06 wrote:Dis net omdat hy n Howa .243 wou koop!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 243....
As ek my Lapua doppe uitgloei, is hul weer mooi sag. As daai dame opgewarm raak, gaan sy maak dat jy jou elastisiteit verloor en jou nek gaan in jou skouers indruk.wlm wrote:So dun soos haar ou beentjies is stel ek voor hy koop 'n 204 aangesien hy van pieperige goed hou.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 243....
Dan spring jou slagdop uit en is jou oe vol kruit.Gawie(13mm) wrote:As ek my Lapua doppe uitgloei, is hul weer mooi sag. As daai dame opgewarm raak, gaan sy maak dat jy jou elastisiteit verloor en jou nek gaan in jou skouers indruk.wlm wrote:So dun soos haar ou beentjies is stel ek voor hy koop 'n 204 aangesien hy van pieperige goed hou.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 243....
Ek kan nie my vinger daarop plaas nie, maar ek dink enige kaliber wat jy gemaklik uit die vuis kan skiet sonder 'n tweepoot en 'n demper sal werk.wlm wrote:So dun soos haar ou beentjies is stel ek voor hy koop 'n 204 aangesien hy van pieperige goed hou.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 243....
'n WINDbuksGawie(13mm) wrote:Ek kan nie my vinger daarop plaas nie, maar ek dink enige kaliber wat jy gemaklik uit die vuis kan skiet sonder 'n tweepoot en 'n demper sal werk.wlm wrote:So dun soos haar ou beentjies is stel ek voor hy koop 'n 204 aangesien hy van pieperige goed hou.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 243....
Sal 'n PCP moet wees. 'n "Springer" gaan jou laat dood-ruk.
Waarvan praat ons nou weer?
Waarvan praat ons nou weer?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 243....
"Jy moet fokus my kind" Skietsake, skietsake!Gawie(13mm) wrote:Sal 'n PCP moet wees. 'n "Springer" gaan jou laat dood-ruk.
Waarvan praat ons nou weer?
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: 243....
Gawie as jy bekkommerd is oor slaaplose nagte saam met haar is jy verseker te oud vir die gesprek!Gawie(13mm) wrote:Behalwe vir een of twee skoollatte en miskien Alec, kon daai dame een van julle se dogter gewees het. Julle kwyl dus verniet. Ek kan julle 'n brief gee dat my HOWA 243 my minder slaaplose nagte as daai dame gee.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 243....
Wysheid kom met die ouderdom maat!
Ek is oud genoeg om te weet dat al dink ek, ek is skougehalte, ek nie met 'n saal naby daai merrie sal kom nie.
Ek is oud genoeg om te weet dat al dink ek, ek is skougehalte, ek nie met 'n saal naby daai merrie sal kom nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 243....
Hmmm nou wil die cowboy bloots ry, dinge raak rof!Gawie(13mm) wrote:Wysheid kom met die ouderdom maat!
Ek is oud genoeg om te weet dat al dink ek, ek is skougehalte, ek nie met 'n saal naby daai merrie sal kom nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
