Jy mag NOOIT weer kla oor die prys van jou Vleisie nie

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Jy mag NOOIT weer kla oor die prys van jou Vleisie nie

Post by Jaco V »

Hello Manne
Was die afgelope week in Duitsland,
So loop ek Vrydag middag in die winkels rond en kry plek vergelykbaar met Woolworths, dag toe laat ek maar net gou kyk of ek sal kan bekostig om te braai in Duitsland.
Hierdie is foto van tollie se fillet te koop teen Euro69.90 per kg of dan R1250/kg. :o :( :o :o
20160205_124554-1280x720.jpg
Tong in die kies gese, dink ek nie ons het ooit weer die reg om te kla oor vleis pryse nie.
Ek weet ons verdien nie Euros nie en sommiges sal se dit verander die prentjie maar magtig dis nogsteeds baie duur.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Jy mag NOOIT weer kla oor die prys van jou Vleisie nie

Post by Andre308 »

Nou maak dit sin dat daar n mark is vir kangeroo en daai tipe vleis. Gn mens kan dit vir bees haas betaal nie

Ek sal seker ook begin skaap steel as dit hier so moet raak.
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Jy mag NOOIT weer kla oor die prys van jou Vleisie nie

Post by spekieries »

Dit is baie duur. Onthou net die mense verdien hulle salarisse in Euro's en nie in die swak rand nie . Dit kan 'n verskil maak van 'n hele paar rand. Ek onthou hulle het 'n onderhoud met die "Blarmey Army" gehad. Hulle het ook gesê hoe goedkoop dit in RSA is. Hulle het beweer dat alles hier die helfte goedkoper is.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Jy mag NOOIT weer kla oor die prys van jou Vleisie nie

Post by Capt. Yoda »

Dink as n Zimmi in Woolies kom voel hy ook so
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Jy mag NOOIT weer kla oor die prys van jou Vleisie nie

Post by Philip_R »

En hier dink ek die R200/kg wat Satara se winkel vir n vark tjop vra is duur.....
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Post Reply