Was die afgelope week in Duitsland,
So loop ek Vrydag middag in die winkels rond en kry plek vergelykbaar met Woolworths, dag toe laat ek maar net gou kyk of ek sal kan bekostig om te braai in Duitsland.
Hierdie is foto van tollie se fillet te koop teen Euro69.90 per kg of dan R1250/kg.
Tong in die kies gese, dink ek nie ons het ooit weer die reg om te kla oor vleis pryse nie.
Ek weet ons verdien nie Euros nie en sommiges sal se dit verander die prentjie maar magtig dis nogsteeds baie duur.

