Aangenaam

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Lint
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Tue Jan 26, 2016 9:54 am

Aangenaam

Post by Lint »

More Manne,

Ek stel myself voor, sodat julle kan weet wie sit aan die ander kant.

Ek is Willem Maree, 32 jaar oud en boer in die Noord Kaap, Marydale. Ons het verlede week 100mm reen op die plaas gehaad! ++>: Baie dankbaar hiervoor!

Ek het oom Taffie se kurses gedoen so 3 maande terug en het sedert my eerste katte en jakkels kon dood. ;D

Ek lees al vir die afgelope 6 maande saam en het al baie geleer by die manne wat ken, ek se vir julle baie dankie vir al die inligting wat julle deel, dit maak dit baie makliker. Ek gaan definitief nog baie raad nodig he!

Mooi dag vir julle almal.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Aangenaam

Post by FHM »

Baie welkom Willem, (van-genoot ;) )
Sien uit na jou deelname hier om ons kampvuurtjie.

Vertel bietjie watse skietgoetters jy het en beplan om te he.
Jag jy op jou grond?
Waarmee boer jy?
Ens.

Welkom! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Aangenaam

Post by tripodmvr »

Welkom, kom kuier saam om ons kampvuur en moet nie skaam wees om te praat nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Aangenaam

Post by Boesman10 »

Welkom Willem
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Aangenaam

Post by jamalley »

Welkom Willem
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Aangenaam

Post by theedge »

Welkom maat weet jy gaan geniet
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: Aangenaam

Post by Rooster1089 »

Baie Welkom
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Aangenaam

Post by alecjohnson »

welkom hier!!!!!! jy besef hier gesels dien niks goed vir jou bankbestuurder nie hier word jy vinnig verlei! >:+ :laugh:
Post Reply