Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek stel myself voor, sodat julle kan weet wie sit aan die ander kant.
Ek is Willem Maree, 32 jaar oud en boer in die Noord Kaap, Marydale. Ons het verlede week 100mm reen op die plaas gehaad! Baie dankbaar hiervoor!
Ek het oom Taffie se kurses gedoen so 3 maande terug en het sedert my eerste katte en jakkels kon dood.
Ek lees al vir die afgelope 6 maande saam en het al baie geleer by die manne wat ken, ek se vir julle baie dankie vir al die inligting wat julle deel, dit maak dit baie makliker. Ek gaan definitief nog baie raad nodig he!