Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wie van ons lede het hierdie gesien.
Daar is nou planne om die "Lynx" (? Europese rooikat?) te hervestig in Brittanje, na 1300 jaar se afwesigheid.
Dit sal kwansuis die oorpopulasie takbokke regstel en sodoende help met die hervestiging van natuurlike woude.
Soos te wagte is die kleinveeboere nie entoesiasties oor die plan nie.
Miskien kan van ons lede uit die karoo laat weet hoe vorder hulle rooikatte met die boomaanplantings!
Die meeste mense in die UK is eintlik te besig om diefwering op te weld of om te besluit of hul SA toe moet trek om regtig te veel oor die Lynx te bekommer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ek het bietjie gaan naslaan:
Die Eurasiese lynx is die kat wat hulle in Engeland wil vestig. Hy is volop in Noordelike Europa en Asië - glad nie bedreig nie.
Die Iberiese lynx kom in Spanje en Portugal voor en is 'n bedreigde spesie.
In Amerika (VSA en Kanada) noem hulle dit 'n "Bobcat".
Daar is nie eers sekerheid of die katte ooit natuurlik in Engeland voorgekom het nie. Moontlik is hulle deur die Romeine as troeteldiere en jagkatte ingebring, en het toe ontsnap en het ''n populasie gevorm. Hulle is blykbaar in die 16de eeu uitgeroei.
(Duidelik was daar lank gelede 'n ander klas skaapboer op daardie eiland!)
Hulle se mos follow the money.Gaan lees maar oor die hele wolf storie in die US dit gaan maar net oor geld. $1 000 000 per Wolf wat hulle weer gevestig het in yellow stone park.Die wolf is nie eers een wat in die US voor gekom het nie maar die groter wolf van Rusland.Daar was troppe van 100 000 elk in yellowstone voor die wolf storie en die ouens se jy ry nou n week in die park sonder om een te sien.Soos hulle rond trek van hulle somer 160 skaap op n slag sonder om een te eet en die manne sukkel baie om hulle te skiet.Hulle gesegde daar is smoek a pack a day maar hulle se jybis gelukkig as jy 5 n seisoen skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Daar is paar manne wat nie happy is met die wolf storie nie. Lees op een forum selfs van die officials kyk maar verby as die manne hulle roei. Lyk of daar vir baie lank baie groot probleme gaan wees.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P