Brittanje bring die Lynx terug:

Post Reply
Williebees
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Dec 29, 2015 10:13 am

Brittanje bring die Lynx terug:

Post by Williebees »

http://www.independent.co.uk/news/uk/ho ... 12176.html

Wie van ons lede het hierdie gesien.
Daar is nou planne om die "Lynx" (? Europese rooikat?) te hervestig in Brittanje, na 1300 jaar se afwesigheid.
Dit sal kwansuis die oorpopulasie takbokke regstel en sodoende help met die hervestiging van natuurlike woude.
Soos te wagte is die kleinveeboere nie entoesiasties oor die plan nie.

Miskien kan van ons lede uit die karoo laat weet hoe vorder hulle rooikatte met die boomaanplantings! ::) ::)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Brittanje bring die Lynx terug:

Post by tripodmvr »

Dink die algemene Britse publiek se katte en stoepskytertjies gaan ook deurloop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13639
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Brittanje bring die Lynx terug:

Post by Capt. Yoda »

Hulle moet die manne in die US gaan vra hoe dit gaan met die wolwe wat hulle so hervestig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Brittanje bring die Lynx terug:

Post by win270 »

Amper gedink jy praat van teleskope!!

Britse hase kan hopelik ook verminder word in die proses.
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Brittanje bring die Lynx terug:

Post by dehacked »

Hier kom groot marakas.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13639
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Brittanje bring die Lynx terug:

Post by Capt. Yoda »

Die meeste mense in die UK is eintlik te besig om diefwering op te weld of om te besluit of hul SA toe moet trek om regtig te veel oor die Lynx te bekommer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Williebees
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Dec 29, 2015 10:13 am

Re: Brittanje bring die Lynx terug:

Post by Williebees »

Ek het bietjie gaan naslaan:
Die Eurasiese lynx is die kat wat hulle in Engeland wil vestig. Hy is volop in Noordelike Europa en Asië - glad nie bedreig nie.
Die Iberiese lynx kom in Spanje en Portugal voor en is 'n bedreigde spesie.
In Amerika (VSA en Kanada) noem hulle dit 'n "Bobcat".

Daar is nie eers sekerheid of die katte ooit natuurlik in Engeland voorgekom het nie. Moontlik is hulle deur die Romeine as troeteldiere en jagkatte ingebring, en het toe ontsnap en het ''n populasie gevorm. Hulle is blykbaar in die 16de eeu uitgeroei.
(Duidelik was daar lank gelede 'n ander klas skaapboer op daardie eiland!)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13639
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Brittanje bring die Lynx terug:

Post by Capt. Yoda »

Hulle se mos follow the money.Gaan lees maar oor die hele wolf storie in die US dit gaan maar net oor geld. $1 000 000 per Wolf wat hulle weer gevestig het in yellow stone park.Die wolf is nie eers een wat in die US voor gekom het nie maar die groter wolf van Rusland.Daar was troppe van 100 000 elk in yellowstone voor die wolf storie en die ouens se jy ry nou n week in die park sonder om een te sien.Soos hulle rond trek van hulle somer 160 skaap op n slag sonder om een te eet en die manne sukkel baie om hulle te skiet.Hulle gesegde daar is smoek a pack a day maar hulle se jybis gelukkig as jy 5 n seisoen skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Brittanje bring die Lynx terug:

Post by dehacked »

Daar is paar manne wat nie happy is met die wolf storie nie. Lees op een forum selfs van die officials kyk maar verby as die manne hulle roei. Lyk of daar vir baie lank baie groot probleme gaan wees.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Post Reply