Modder ry?
-
300Winmag
Modder ry?
Hi
Help asb. Ek het verlede week deur modder (turf) gery - na 10 meter was my bande ten volle
toe met die modder. Nou wil ek weet, sit mens "traction control" aan of af. Ek het nie low range
op my SUV nie maar wel 4x drive.
Sit jy dit af, dat al die wiele gelyk trek en jy werk hom maar met die stuur en enjin of los jy dit aan
en kyk of die komputer die kar se nuus in die regte rigting kan hou? Ek het dit aan en af gesit maar het so
gegly ek het nie die verskil agter gekom nie. Wat was die regte manier - vir volgende keer?

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Modder ry?
Het die selfde gehaad laas week.
As die bande nie vinnig genoeg draai om die modder af te gooi nie is daar glad nie "traction" nie.
Ook agter gekom dis beter om in 2de weg te trek in plaas van 1st rat. Keer dat die wielie nie te vinnig gly nie...
Sal graag wil hoor wat se die eksperts want ek wil baie leer oor die onderwerp

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: Modder ry?
Ry julle dalk Land Rovers? 
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Modder ry?
Toyota al die pad...worshond wrote: Ry julle dalk Land Rovers?![]()
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Modder ry?
Gaan loer onder die grappies afdeling...DUTOITF wrote: Gerhard
Net begin om van jou te hou nou dit????
Ek het n klompie Landrover grappies op gesit...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Modder ry?
Modder = momentum....
Dit is wat jou gaan deurkry....
Dit is wat jou gaan deurkry....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
300Winmag
Re: Modder ry?
Vas sit was nie die probleem nie - maar om die neus in die regte rigting te hou op die plaas pad was lekkerDWB wrote: Modder = momentum....
Dit is wat jou gaan deurkry....
sports. So in 2de ge-idle maar soms so deur die regter kantste venster bestuur. Ek dink ek het soos
'n rally driver in slow motion gelyk.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Modder ry?
Hehe, dis nou drifting vir ons wat nie die baie perde op die agterwiele het nie.
Bestuursvernuf is wat tel, ek kon in 2X4 ry waar meeste ander mense nie in 4X4 kon ry nie oor ek die pad en omstandighede geken het.
Countersteering is wat jy moet doen as die kar begin rondgly, maar as jy 'n voorwiel aangedrewe voertuig het dan gee net bietjie vet en hy behoort homself reg te trek.
Die momentum help ook om die kar reguit te hou.

Last edited by DWB on Wed May 04, 2011 10:01 am, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Modder ry?
Deon,
Jy sit in elk geval daai onderstel so vas jy het nie 4x4 nodig nie... he he he
Jy sit in elk geval daai onderstel so vas jy het nie 4x4 nodig nie... he he he
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Modder ry?
hehehe,
S? wat jy wil, maar as jy nie gereeld modder ry nie gaan jy iewers jou gat sien...
S? wat jy wil, maar as jy nie gereeld modder ry nie gaan jy iewers jou gat sien...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Danie Lombard .243
Re: Modder ry?
Hallo DWB
Jinne mens, ek sien dat jy se dat jy meeste van die tyd, meeste van die plekke maklik sonder moeite ry met jou 2wd waar ander manne sukkel met hulle 4wd.
SJOE, my vrou lees fluks jaracal saam met my, sy se jy moet kom draai maak hier by ons oppie plaas en kom draai ry met jou 2wd na 'n lekker reen bui en vir die bure aan die suide kant gaan hallo se ne weer terug kom na ons huis toe. As jy dit kan doen met jou 2wd dan sal ek se die dae van wondewerke het aan gebreek.
DWB Verstaan mooi dat ek nie sarkasties wil wees of klink nie maar 2wd kan nie ry waar 4wd kan ry nie, miskien oor ruwe terein in droe toestande, klippe, slote ens. maar modder, turf (potklei) is 'n ander saak. Nie eens gepraat van sand nie.

Het laas week lekke vas gesit in 'n vlei op Dullies, het dit amper gemaak om deur te kom. Toe moes ek maar die trekker gaan haal...DWB wrote: hehehe,
S? wat jy wil, maar as jy nie gereeld modder ry nie gaan jy iewers jou gat sien...
Lekke modder bad verniet gekry wat ander mense voor moet betaal...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Modder ry?
Hehe Danie, jy moes die deel wat ek geskryf het dat ek die spesifike pad baie goed geken het, dit was ons eie plaas.
So braaf of stupid is ek darem nie, en die ou wa is darem 'n 4X4 want daar is baie plekke waar ek lankal my gat sou gesien het sonder die 4X4.
Al wat ek eintlik s?, is as jy nie weet hoe om te ry nie gaan jy swaarkry...
So braaf of stupid is ek darem nie, en die ou wa is darem 'n 4X4 want daar is baie plekke waar ek lankal my gat sou gesien het sonder die 4X4.
Al wat ek eintlik s?, is as jy nie weet hoe om te ry nie gaan jy swaarkry...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Modder ry?
Ek moes self laas week die wiele oopgrou om die hubs te kan sluit.
En na so 10 minute se gesukkel het ons deur gery, ook maar goed ek was in 4X4 want ons moes net daarna deur 'n rivier ry waarvan ek nie geweet het nie
En na so 10 minute se gesukkel het ons deur gery, ook maar goed ek was in 4X4 want ons moes net daarna deur 'n rivier ry waarvan ek nie geweet het nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
300Winmag
Re: Modder ry?
En jy kan net leer deur dit te ry... catch 22 - leer deur jou foute!!DWB wrote:
Al wat ek eintlik s?, is as jy nie weet hoe om te ry nie gaan jy swaarkry...
-
grumpy
Re: Modder ry?
Sit knoppie tyres op. Dit is vir modder. Moenie spin nie want dan gaan jy bly net waar jy is. Trek weg in 2de rat soos in vorige post gese is.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Modder ry?
Hierdie was sommer net lekker speel.
Moes die manne wys my ou wa ry orals waar hul fancy Jeeps met traction control en alles kan ry.
[img width=560 height=373]http://i56.tinypic.com/16j204n.jpg[/img]
Moes die manne wys my ou wa ry orals waar hul fancy Jeeps met traction control en alles kan ry.
[img width=560 height=373]http://i56.tinypic.com/16j204n.jpg[/img]
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Modder ry?
Gepraat van bande, ek het die meeste respek vir my Yokohoma Geolander AT-S.
Daai goed kan klou!!!
Daai goed kan klou!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Modder ry?
DWB
Sien jy kon toe amper die walletjie baasraak. Kry 'n Landy man!

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Modder ry?
HAHAHA, ek is daai walletjie se baas. hy het 'n approach angle van hier by die 60 grade
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Modder ry?
DWB
Spot net so bietjie, nie aldag wat ons(Landy-manne) die kans kry nie.
Ry self nie meer Landrover(myne so 2maande gelede verkoop, lank in die tand geraak=600 000km) nie, maar nie vir baie lank nie. Wag net vir die regte TDi 90. Intussen sukkel ek maar aan met die Toyota op die vlaktes.
Mooiloop
................negatief(afdraend) of positief(opdraend)? Vir die positiewe een het jy Landy nodig.ek is daai walletjie se baas. hy het 'n approach angle van hier by die 60 grade
Ry self nie meer Landrover(myne so 2maande gelede verkoop, lank in die tand geraak=600 000km) nie, maar nie vir baie lank nie. Wag net vir die regte TDi 90. Intussen sukkel ek maar aan met die Toyota op die vlaktes.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am