Wie laai 95gr GS Custom HV koele in hulle 260 rem?
Ek laat 44gr S355 in n Remington dop. Sou graag wou weet wat julle ladings is?
My roer se loop is 22", 1:8 twist
260 rem met 95GSHV
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 260 rem met 95GSHV
Hallo Rudi
Teen watse spoed draf die outjies in jou geweer. Ek wou nou kyk na die 106gr HV maar hulle gee n 15-20 weke lead time aan
Teen watse spoed draf die outjies in jou geweer. Ek wou nou kyk na die 106gr HV maar hulle gee n 15-20 weke lead time aan
- rudib
- Hero Member

- Posts: 755
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: 260 rem met 95GSHV
Hi Arnold
In my 22'' loop gaan die 95HV teen 3240fps met 40gr S321.
S355 gee drukke, maar werk fine tot op 3000fps.
In my 22'' loop gaan die 95HV teen 3240fps met 40gr S321.
S355 gee drukke, maar werk fine tot op 3000fps.