260 rem met 95GSHV

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 755
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

260 rem met 95GSHV

Post by rudib »

Wie laai 95gr GS Custom HV koele in hulle 260 rem?

Ek laat 44gr S355 in n Remington dop. Sou graag wou weet wat julle ladings is?

My roer se loop is 22", 1:8 twist
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 260 rem met 95GSHV

Post by Arnold »

Hallo Rudi
Teen watse spoed draf die outjies in jou geweer. Ek wou nou kyk na die 106gr HV maar hulle gee n 15-20 weke lead time aan :(
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 755
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: 260 rem met 95GSHV

Post by rudib »

Hi Arnold

In my 22'' loop gaan die 95HV teen 3240fps met 40gr S321.

S355 gee drukke, maar werk fine tot op 3000fps.
Post Reply