Hartgeweer

User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Hartgeweer

Post by Francois Marais »

Hi Almal

Wys bietjie daai mooi gunne, lelikke gunne wat mooi skiet en sommer net die "tools" van ons "trade"

Het nou mooi geleer prentjies post, so hier gaan ons.

25 Koevoet (Oom Chris v Niekerk)
Stolla Panda Aksie
30" Krieger loop
McMillan kolf
Jewell sneller
8-32*56 Nightforce NXS scope

Image

Close up

Image

En hier is wat hy kan doen

Image

Ok, ek weet dit is nie n VLD punt wat op die foto in die patroon is nie, maar ek het nie meer patrone oorgehad toe ek besluit het om die foto te neem nie. Hy skiet amper net so goed met die 100gr Sierra Match punte.

Hier is n patroon, trippeltwee50 vir size. Is n 308 wat afgenek is, en dan is die skouers uitgeblaas, skiet so 25-06 spoed met so 8-9 gr minder kruit.

Image

Gesels saam, wys julle gunne, mooi loop

Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Hartgeweer

Post by WillJak »

Francois, dis mos nou 'n geweer wat kan skiet daai!!! Ek ken nie die kaliber nie, maar jou verduideliking gee nou 'n idee van wat hy kan doen. Oor fotos, ek sal vir nou maar eers moet wegbly - myne is sommer maar almal standaard fabrieks gewere - werks gewere, niks besonder nie. Maar hopelik sal my .375 een van die maande klaar wees, dan sit ek hom op!
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Hartgeweer

Post by Christo »

Francois

Ek droom nou nog meer. Sal later my speelgeweer post.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Hartgeweer

Post by Ja3 »

Damn Francios.

Ek sien jy verstaan hoe werk die winkel.
Wil nou nie hoes poep of skinder nie, maar as ek die som reg doen, dan draai daai geweer se waarde hier by die R 60,000.???
Hoe lank het jy gewag vir die aksie?? en vir die loop?? Ek het dit probeer, maar het toe moed opgegee.
Wel gedaan!!.

Jy het die "bar" nou redelik hoog gestel Francios. Ons sit nou almal met 'n minderwaardigheids kompleks..
Ek sal wel steeds probeer om jou "post" te ondersteun, en 'n foto te pos more.
Grte
Ja3
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Hartgeweer

Post by Ja3 »

243 AI
Tikka M595 aksie
Pacnor SMatch 24" SSteel Fluted (Keramiek verf bedekking)
Lance Stevens "accurizer" (Top graad aluminium)
Leupold VX-L 6.5-20 x 56 LR Varmint (1/10moa verstelling)

Sierra 85gr HPBT 120m @ 3330vps (Vuurvorm)
Image

Image
Image
Image

Vir die van julle wat wonder oor die kruishaar. Ja, dit is 'n varmint hunter's,
en hy werk vir my in die nag glo dit of nie. Die lading is "getune" om te zero op 200meter,
2de lyntjie 300meter alhoewel vergroting moet bly op 11x. Nog nie seker oor die 3de lyntjie (400m)nie. Soek nog 'n plek
waar ek dit objektief kan vasstel.

Groetnis
Ja3
Last edited by Ja3 on Tue Jul 21, 2009 8:15 am, edited 1 time in total.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hartgeweer

Post by Francois Marais »

Ja3

Very NICE. Ek hou van die kolf, het Chris dit spesiaal vir jou gedoen of is dit een van hulle standaard style??? Ek het van hulle bench rest hunter styl kolwe en die werk hoed vir my, ek hou van die regop handgreep van joune. Ek het n 6mmBR met n McMillan kolf wat ook n baie regop greep het, en hy skiet baie lekker.

Mooi loop

Francois

NS  Het jy al groepe geskiet na jy doppe gevorm is, laat weet my hoe hull lyk en wat is die spoed??
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hartgeweer

Post by JACQUES BOTHA »

J3
As my geweer so skiet terwyl ek fireform, dan hou ek aan met fireform tot daai loop groet.....
wat maak daai roer op 200 en 300 as jy al dit gedoen het...?

FM
daai n 6.5 of  lees ek iewers die kaliber mis?
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hartgeweer

Post by Francois Marais »

J

.25 Koevoet
308 dop afgenek of 243 dop opgenek na 25 kal, met skerper skouer.

Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hartgeweer

Post by JACQUES BOTHA »

FM
As ek mag vra goekom het jy besluit opdie 25 kaliber.
Hoekom ek vra is omdta daar deesdae so baie 6.5 mm punte op die mark kom en hulle bc so lekker hoog is....vir daai laaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaannnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnggggggggggggggggggg  gooie ...
Ek dink die performance wat jy kry met minder kruit kan nogal n oorweging wees  as jy die 25-06 wil vervang
klink vir my na die 25-08 ugly tipe roer daai...
Maar hy is n pronkstuk hoor....hy skiet so lekker want hy lyk so lekker...Laat weet maar hoeveel koele deur sy keel sal gaan voor hy moet gaan vir hartoorplanting. ek dink dit sal baie meer wees as met die 25-06 self of hoe...
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hartgeweer

Post by Francois Marais »

J

Die keuse was maar eintlik vir my gedoen, ek het die geweer by n maat van my gekoop, maar ek is nie spyt nie.

Ek gaan die 6.5 ding ook nog doen, my 260 rem loop gaan so oor 3 weke hier wees, ek is nog op soek na n 700 Rem aksie, ek het n RSA aksie maar weet nie of ek lus is vir n enkelskoot roer nie.

Mooi loop

Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hartgeweer

Post by JACQUES BOTHA »

J3
Dis darem netjies herlaai kamer daai...sien jys n man wat alles op hulle plek hou....
Mooi so man.
Wat dink julle van die laminated kolwe vs die tupperware..(sinteties)
Lat wai ma weer
JAcques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Hartgeweer

Post by Janjak »

Francois en Jadri,
dis nou wraggies 2 mooi roere daai.
Eendag as ek groot is dalk n Cooper Phoenix of een van oom Chris se gewere.
Image
Hierdie is my RSA 300WM, Gebruik Net 155GR Palma Match punte teen so 3200fps en ek het al 20mm groepe op 200m geskiet met hom.
Dis my baan geweer en hy kom maar min by bokke uit.
Jannie
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Hartgeweer

Post by Ja3 »

Francois
Het maar baie dingetjies vasgel? in die geweer waarvan ek hou. Verg so bietjie meer kerm, geld, moeite en geduld. Die kolf is maar so blend van baie eienskappe. Self mal oor die taktiese greep.
Nog nie eers begin size aan die ackley doppe nie, en wag dat ek deur die hele spul is. Wil graag al 350+ homogeen hanteer. Sal laat weet as ek deur die hele oefening is met ackley doppe.
grte
Ja3
Francois Marais wrote: Ja3

Very NICE. Ek hou van die kolf, het Chris dit spesiaal vir jou gedoen of is dit een van hulle standaard style??? Ek het van hulle bench rest hunter styl kolwe en die werk hoed vir my, ek hou van die regop handgreep van joune. Ek het n 6mmBR met n McMillan kolf wat ook n baie regop greep het, en hy skiet baie lekker.

Mooi loop

Francois

NS  Het jy al groepe geskiet na jy doppe gevorm is, laat weet my hoe hull lyk en wat is die spoed??
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Hartgeweer

Post by Ja3 »

Ek hoor jou mater.. As dit nie gewees het vir die paar misfires so tussen in (kopspasie probleem, al is punt in landings) so ek dit oorweeg om nog 500 doppe te koop.
Let wel dat die doppe baie streng kriteria moes slaag. Die finale klomp is ook nog gesplit in twee volgens gewig. Die ligter doppe skuif die impak punt beina 3/4 duim af..
Kyk onder herlaai blad "Vuurvoming 243 ai" vir meer spesifieke data
grte
Ja3
JACQUES wrote: J3
As my geweer so skiet terwyl ek fireform, dan hou ek aan met fireform tot daai loop groet.....
wat maak daai roer op 200 en 300 as jy al dit gedoen het...?
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Hartgeweer

Post by Ja3 »

Jannie
Elke geweer het sy plek. Sommiges meer nis as ander. Ek hou van die manier waarop jy dink.
Daai 300 is 'n wenner. Seker van die mees "under-rated aksies".
grte
Ja3
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hartgeweer

Post by Francois Marais »

Ja3

Het n maklikke oplossing vir jou probleem, het dieselle met my 25 Ack gehad. Jy moet mooi oplet dat jy nie case separations gaan kry nie, ek sal n foto bysit wat met my gebeur het.

Sit jou doppe eers deur n groter kaliber se die, se so 6.5 of .270 behoort te werk.Ek het my 25 deur n 7mm die gesit. Jy hoef nie die dop heel deur te druk nie, net die ekspander-ball gedeelte, jy het nou n 243 dop met n 270 nek. Nou sit jy weer hierdie dop deur n 243 nek-sizer die, MAAR jy stel die die stadiger dieper net totdat jou slot lekker styf toemaak op doe doppie, jy sal nou sien dat daar n klein stukkie van die vals nek oorbly, jou dop headspace nou op hierdie vals nek en nie meer op jou dop skouer nie, siedaar, geen misfires of doppe wat in te groot h/space kamer geskiet is nie.

Hoop dit help, gaan gou foto neem v/d doppe wat nie reg ge-h/space was nie en ook hier bysit.

Mooi loop

Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Hartgeweer

Post by Ja3 »

Francois
Uitstekende plan. Het my doppe deurgegaan en het 'n paar gekry met die voorafgaande tekens.
Baie dankie vir die goeie raad.
Grte
Ja3

n.s- het jy nie gesukkel met swakker groeperings t.o.v moontlik swakker konsentrisiteit nie?
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hartgeweer

Post by Francois Marais »

Ja3

Ek het nie juis vir groepe geskiet nie, n paar skote geskiet met ou geweer se herlaai ladings en amper onmiddelik die probleem raakgesien. Toe het ek met n batch splinternuwe doppe beginne, dit is nou wel PMP, maar het hulle nie eers geweeg nie, net helle nekke gesize, ge-deburr, en gelaai. Het net 150 gefireform en twee doppe verloor wat se nekke oopgabars het, my F/F lading skiet 11mm 3skoot groepe op 100m. Goed genoeg vir my.

Ja jy kan maar oplet na daai mooi bright ring so 10-12mm van onder, en gooi hom ma weg.

Hier is die foto ook

Image

Mooi loop

Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Hartgeweer

Post by Ja3 »

Francois
Dankie meneer.

ns- Onthou mens praat van sulke goeie groeperings eintlik net so in die mou. iykwim..
Netnou hoor die vo?ltjies dit, en gaan vertel dit vir die jakkalse.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Hartgeweer

Post by Christo »

Francois

Ek ken daai dopgevoel, veral sleg in 'n kompetisie. Lyk my my probleem is ver eers opgelos. Size nou meer gereeld net die nekke.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Hartgeweer

Post by Christo »

Hier is my speelding, hy ry elke dag saam, net vir ingeval.

Image

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Hartgeweer

Post by Janjak »

Christo, is dit n mini 14? Dit lyk soos n roer wat n jakkals kan uitsort, of 2 of n span???

Francois, wat se skouer het die koevoet?
Ek sien daars n soortgelyke kaliber in PO Ackley se boek. Hulle noem hom n .257 Durham Jet. Hy het n 40 grade skouer en nek van .300". sulke "eksotiese" kalibers maak my nuuskierig.

Jannie
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Hartgeweer

Post by Christo »

Janjak

Ja Mini 14, ek het die kolf gestain en die loop verkort om die silencer te vat. Sukkel net met die scopemount, die ding is te tingerig vir die bakkie se ryery. Soek iemand wat een uit iets sterker kan maak, maar hulle is skaarser as hoenertanne.

Doppe se herwin is ook 'n probleem, maar andersins is dit regtig 'n genietingkie.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Hartgeweer

Post by Janjak »

Christo,
kan dink dis n lekker speelding.
In Amerika is daai parte amper by die kafee ook beskikbaar maar hier by ons sal dit broekskeur gaan om so iets te kry.
Ek sien nou net Lynx het die een,
BA520 / 2325 / Ruger Mini-Ranch Series starting 186000 / 1P / Stainless
Weet nie of dit die regte ding is nie, ek sal uitvind?

Jannie
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Hartgeweer

Post by Christo »

Janjak

Dankie

My serialno. is 181***** dit lyk my maak saak as ek kyk by Midwayusa.com.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply