Wys bietjie daai mooi gunne, lelikke gunne wat mooi skiet en sommer net die "tools" van ons "trade"
Het nou mooi geleer prentjies post, so hier gaan ons.
25 Koevoet (Oom Chris v Niekerk)
Stolla Panda Aksie
30" Krieger loop
McMillan kolf
Jewell sneller
8-32*56 Nightforce NXS scope

Close up

En hier is wat hy kan doen

Ok, ek weet dit is nie n VLD punt wat op die foto in die patroon is nie, maar ek het nie meer patrone oorgehad toe ek besluit het om die foto te neem nie. Hy skiet amper net so goed met die 100gr Sierra Match punte.
Hier is n patroon, trippeltwee50 vir size. Is n 308 wat afgenek is, en dan is die skouers uitgeblaas, skiet so 25-06 spoed met so 8-9 gr minder kruit.

Gesels saam, wys julle gunne, mooi loop
Francois








