Rudolph scope

Post Reply
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Rudolph scope

Post by Heinz Petersen »

Ek wil net by julle hoor of die wie vir Rudolph gevra het vir die inligting vir die nuwe scope van hulle enige terugvoering gekry het.
Ek het nou al 3 keer vir hulle my besonderhede gestuur vir die inligting >:( . Die fout mag miskien van my kant wees dat dit nie deur kom by hulle nie, maar ek glo nie 3 keer nie.
Hoop nie dit is die tipe diens wat hulle gee nie. Aangesien dit my eerste Rudolph is wat ek gekoop het.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Rudolph scope

Post by Nickvn »

Ek het ook al gevra vir inligting oor die T3 reticle, maar nog niks ontvang nie. Ek dink nie hy is baie op die site behalwe om te adverteer nie.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Rudolph scope

Post by VdWalt »

Ek het email gestuur en gevra op watter afstand die paralaks gestel was
en my antwoord so uur of wat later gekry.
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: Rudolph scope

Post by tgg »

Ek sal nie my insette gee nie
Post Reply