Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil net by julle hoor of die wie vir Rudolph gevra het vir die inligting vir die nuwe scope van hulle enige terugvoering gekry het.
Ek het nou al 3 keer vir hulle my besonderhede gestuur vir die inligting . Die fout mag miskien van my kant wees dat dit nie deur kom by hulle nie, maar ek glo nie 3 keer nie.
Hoop nie dit is die tipe diens wat hulle gee nie. Aangesien dit my eerste Rudolph is wat ek gekoop het.
Ek het ook al gevra vir inligting oor die T3 reticle, maar nog niks ontvang nie. Ek dink nie hy is baie op die site behalwe om te adverteer nie.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)