Watter ball valve/swemmer?

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Watter ball valve/swemmer?

Post by JK »

Die suiderkruis bras tipe is duur en is glasdnie meer so goed soos wat dit was nie. Die bras is te sag, die water sny n sloot in the bek en dan kan hom basies weg gooi. Party van hulle vyl ek so bietjie dan werk hy weer vir n ruk. Seker Chinese brass ::) . http://southx.bloem-online.com/southern ... loatvalves

Die jooste ss een hou ook nie langer nie, en is ook nie goedkoop nie. http://www.joostecylinders.com/jooste_p ... erproducts

Ek pomp in damme en versprei dit met pyplyne na elke kamp waar n tenk met n krip is, met valve valves. Die druk kan tot 25 m wees.

Die plaaslike ko-op hou die 2 aan en nog een of twee goed aan ek nie eers will probeer nie.

Enige iemand wat weet van n beter ball valve, of wat gebruik julle?
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Watter ball valve/swemmer?

Post by win270 »

JK, dalk help die volgende onderwerp . . . jy moet maar so bietjie deurlees:

http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t= ... ball+valve
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Watter ball valve/swemmer?

Post by JK »

Vergeet om te ek boer met bees. ;D

Het vandag die dorp bietjie deur geloop en kyk na flotterkleppe. Een gekry by n besproeings plek wat die boere greeld koop daar koop, sal hom toets. Hy lyk ampor soos daai jo-jo een.
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm

Re: Watter ball valve/swemmer?

Post by .223 JAGTER »

Man hier by KLK Calvinia is nou al tydtjie nuwe ontwerp valve wat baie water kan deurlaat stainlesteel en plastiek ball.Die ball het water in en daarmee stel jy die water level.Hoe meer water jy uittap hoe hoer die level.Dit kos so R160
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
Post Reply