Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die suiderkruis bras tipe is duur en is glasdnie meer so goed soos wat dit was nie. Die bras is te sag, die water sny n sloot in the bek en dan kan hom basies weg gooi. Party van hulle vyl ek so bietjie dan werk hy weer vir n ruk. Seker Chinese brass . http://southx.bloem-online.com/southern ... loatvalves
Het vandag die dorp bietjie deur geloop en kyk na flotterkleppe. Een gekry by n besproeings plek wat die boere greeld koop daar koop, sal hom toets. Hy lyk ampor soos daai jo-jo een.
Man hier by KLK Calvinia is nou al tydtjie nuwe ontwerp valve wat baie water kan deurlaat stainlesteel en plastiek ball.Die ball het water in en daarmee stel jy die water level.Hoe meer water jy uittap hoe hoer die level.Dit kos so R160