Ek en my vrou stap gistermiddag in by Ackermans hier plaaslik in Lichtenburg. Ons soek nuwe swemklere vir die meisiekinders. Een van die personeel is besig om tussen die kinderklere bokse uit te pak en op te hang. My vrou vra hom toe of het hulle swemklere vir dogterjies?
"E..e....e" was sy antwoord terwyl hy verward lyk. My vrou vra toe as volg: "Do you have swimwear for girls in stock?"
Meneer antwoord toe: "E.... sorry I don't understand, please speak english....."
Ek dog ek bek@k myself net daar. Se vir hom "That was english, you're bloody stupid and illiterate fool"
Se daarna hardop vir my vrou "Kom ons loop, die dom d0nner is te stupid om sy eie taal te herken." Waarop die meneer glad in afrikaans antwoord: "sorry baas, ek het nie mooi verstaan..."
