Die taalkwessie....

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Die taalkwessie....

Post by Riaan Kriel »

Ek sit die stukkie maar hier in want alhoewel ek my vreeslik vererg het gister, lag ek eintlik vanoggend oor dit......

Ek en my vrou stap gistermiddag in by Ackermans hier plaaslik in Lichtenburg. Ons soek nuwe swemklere vir die meisiekinders. Een van die personeel is besig om tussen die kinderklere bokse uit te pak en op te hang. My vrou vra hom toe of het hulle swemklere vir dogterjies?

"E..e....e" was sy antwoord terwyl hy verward lyk. My vrou vra toe as volg: "Do you have swimwear for girls in stock?"
Meneer antwoord toe: "E.... sorry I don't understand, please speak english....."

Ek dog ek bek@k myself net daar. Se vir hom "That was english, you're bloody stupid and illiterate fool"
Se daarna hardop vir my vrou "Kom ons loop, die dom d0nner is te stupid om sy eie taal te herken." Waarop die meneer glad in afrikaans antwoord: "sorry baas, ek het nie mooi verstaan..." :P
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Die taalkwessie....

Post by Kalahari »

++>:

Ja nee, 'true to Africa" O0

Ek sal myself seker ook buite weste vererg het.
222 Sako
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am

Re: Die taalkwessie....

Post by 222 Sako »

Duracell ;D ;D

Jy laat my dink aan die oom wat my vertel van die engelse girl wat hy gevry het in sy jong dae. Op ñ stadium sê sy toe " no, no !" waarop hy toe vra" praat jy nou engels of afrikaans? "

Groete
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Die taalkwessie....

Post by Marc »

222 Sako wrote:Duracell ;D ;D

Jy laat my dink aan die oom wat my vertel van die engelse girl wat hy gevry het in sy jong dae. Op ñ stadium sê sy toe " no, no !" waarop hy toe vra" praat jy nou engels of afrikaans? "

Groete

;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply