Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hello Callie,
Baie welkom op die Forum!
Soos jy sê gaan jy bitter baie leer by die slim ouens (en seker ook bietjie giggle ve 'n paar ander).
O, en dan kan jy ook sommer in die middle van die nag (soos ek nou) bietjie "computer" as kleinboet siek is, en almal wakker hoes en dan vir pappa sê hy wil gaan "gun-stories" kyk.
Groete,
Leon.
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Baie welkom hier ou maat. Jy gaan dit baie geniet en baie leer hier. Hier is manne met baie kennis hier.
Groete
Herrie
Thanks Herman my ou vriend, nee dit kan ek sommer vinnig sien
Leon Crous wrote:...........O, en dan kan jy ook sommer in die middle van die nag (soos ek nou) bietjie "computer" as kleinboet siek is, en almal wakker hoes en dan vir pappa sê hy wil gaan "gun-stories" kyk. ...............
win270 wrote:Welkom hier, CalMul. Vertel gerus waarmee jy jag en wat jy alles skiet. Enige ander relevante belangstellings?
Geniet hierdie forum.
Ekt huidiglik maar net 'n Savage 243, Mod 10 Pred Hunter, baie lief geword al vir die geweertjie.
Maar ekt darem gister die trotse eienaar geword van 'n Savage 300WSM, Model 12 VLP, baie opgewonde oor hom!!
Skiet maar net hier op ons plaas Blesbokke en Springbokke ens, paar ouens hier op die forum wat die jaar ook darem bloed getrek het hier al.