Nuwe Vrystater hier!

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
CalMul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm

Nuwe Vrystater hier!

Post by CalMul »

Hi almal,

Al gehoor van die forum en laaste ruk gereeld hier rondgesnuffel, en dit lyk asof ek gereeld hier gaan rondhang!!

Sover like ek dit baie, hoop julle manne kan my goeie raad en advies ook gee, ekt nog baie om te leer maar dit is die lekker daarvan

Groete, Callie ;) ;)
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe Vrystater hier!

Post by James Wilson »

Hartlik welkom
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Herrie260
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Tue May 20, 2014 11:27 am

Re: Nuwe Vrystater hier!

Post by Herrie260 »

Hi CalMul

Baie welkom hier ou maat. Jy gaan dit baie geniet en baie leer hier. Hier is manne met baie kennis hier.

Groete
Herrie
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 434
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Nuwe Vrystater hier!

Post by Leon Crous »

Hello Callie,
Baie welkom op die Forum!
Soos jy sê gaan jy bitter baie leer by die slim ouens :) (en seker ook bietjie giggle ve 'n paar ander). :o
O, en dan kan jy ook sommer in die middle van die nag (soos ek nou) bietjie "computer" as kleinboet >:D siek is, en almal wakker hoes en dan vir pappa sê hy wil gaan "gun-stories" kyk. ::)
Groete,
Leon.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Nuwe Vrystater hier!

Post by Hilux01 »

Callie

Nog n Vrystater is altyd welkom
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
CalMul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm

Re: Nuwe Vrystater hier!

Post by CalMul »

Dankie Hilux01 en James Wilson
Herrie260 wrote:Hi CalMul

Baie welkom hier ou maat. Jy gaan dit baie geniet en baie leer hier. Hier is manne met baie kennis hier.

Groete
Herrie
Thanks Herman my ou vriend, nee dit kan ek sommer vinnig sien :) :)

Leon Crous wrote:...........O, en dan kan jy ook sommer in die middle van die nag (soos ek nou) bietjie "computer" as kleinboet >:D siek is, en almal wakker hoes en dan vir pappa sê hy wil gaan "gun-stories" kyk. ::) ...............
Hhahahaaaaa, darem leer hy reg van kleins af!! ;D ;D
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe Vrystater hier!

Post by jamalley »

Welkom, hoop jy geniet dit sommer baie op die forum
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Nuwe Vrystater hier!

Post by win270 »

Welkom hier, CalMul. Vertel gerus waarmee jy jag en wat jy alles skiet. Enige ander relevante belangstellings?

Geniet hierdie forum.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nuwe Vrystater hier!

Post by Frikkiedbr »

http://www.sherv.net/cm/emo/word/welcome-flag-smiley-emoticon.gif Callie hoop jy geniet dit hier.
User avatar
CalMul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm

Re: Nuwe Vrystater hier!

Post by CalMul »

Dankie manne vir die vriendelike verwelkoming!!

win270 wrote:Welkom hier, CalMul. Vertel gerus waarmee jy jag en wat jy alles skiet. Enige ander relevante belangstellings?

Geniet hierdie forum.
Ekt huidiglik maar net 'n Savage 243, Mod 10 Pred Hunter, baie lief geword al vir die geweertjie.
Maar ekt darem gister die trotse eienaar geword van 'n Savage 300WSM, Model 12 VLP, baie opgewonde oor hom!!

Skiet maar net hier op ons plaas Blesbokke en Springbokke ens, paar ouens hier op die forum wat die jaar ook darem bloed getrek het hier al.
Post Reply